ek sit op die troon en
bepeins die misteries van die Universe
en

‘n gedagte kom soos ‘n vallende meteoriet
en bliksem straal
en slaan in my agterkop vas –

”n digter is soos ‘n baba wat tieties soek
altyd blindelings honger

vir woorde”

(c) 2013 allen simpson

https://wolfshadowwispers.wordpress.com/

Advertisements