daar is ‘n saad wat ontkiem
is dit ‘n kiem in die hart?
is dit ‘n kuur van smart?

die saad kan net gesaai word deur die tong
hy gee rose en dorings
hy gee liefde of verwrong

hoeveel dorings moet ‘n hart kry om ‘n roos te word…?

(c) 2014 allen simpson

Advertisements