Wanneer die gordyn werklik sak vir ‘n akteur of kunstenaar is daar nie altyd maanskyn en rose daarna nie. Mens vergeet dat akteurs, samgers, digters ook net mens is. Soveel mense dink hulle gaan beroemd word en nooit weer terug kyk nie, maar dink nie altyd aan die groter prentjie (bigger Picture) nie.

Jare gelede het Afrikaanse akteurs nog baie werk gehad toe Duitse reekse soos Swartwoud Kliniek en Derrick oor vertaal was van Duits in Afrikaans asook Amerikaanse reekse soos Rustelose Jare (The Young and the Restless en Die Man van Staal (The Six Billion Dollar Man). Daar was baie Afrikaanse reekse soos Binnekring, Konings, Arende….

maar nou…

Lees hierdie Rapport artikel en sien self uit die mond van die kunstenaar wat kan gebeur wanneer die gordyn sak…

http://goo.gl/1tsSwh

Advertisements