laat ons kruise word in rou en traan
ingekap in die seer bas van ‘n boom
net onthou-maar-vergete simbole
iemand is weer dood gery
ta-ra-ra boem verby

(c) 2014 allen simpson

Geneem die dag toe ons my ma finaal gegroet het (c) 2014 allen simpson
Geneem die dag toe ons my ma finaal gegroet het
(c) 2014 allen simpson
Advertisements