I have always been an outcast. When you are different you are bullied, misunderstood, insulted. I never liked sports, gardening, cars, or talking sexually revolting talks with other men about women. My family kept me aside, the outcast, the weirdo. My own grandmother (on father’s side) encouraged my nieces and nephews to belittle me any chance they get, but it stopped mostly after I almost strangled my one nephew to death at age 11 when he insulted my mother to get a response.
My father never went to church in my teens, yet always took the belt to my back if I missed Sunday school, so I started to go to Church and Church activities to get away from his abuse. I was never given a choice to find my own little believe in something greater than I was. Because I was ‘religious’ I also became an outcast…
In the last year of high school, we moved to a new part of the city. Back then I convinced myself I was very religious and that I believed in Christ. Strangely there were rumours in my new neighbourhood that I was a Satanist and that disgusted me to no end because I never had a like for the whole Satanic dogma and ideology. I was yet again an outcast. During that time I joined a local church and me and a group of friends one day caught our preacher in the park fondling a woman’s breast who was clearly not his wife. That Sunday he spat lies from his pulpit, calling all of us that saw him Satan worshippers. He came off scot free because he was a minister and we were the neighbourhood weirdos (never mind the fact that most of us were devout Christians). Then and there I left Christianity and refused to believe in the Christian religion and even refused to believe in Satan. But I never stopped believing in a loving, giving divine being… I felt there must be a God out there.
I moved to another city and found Paganism. For the first time, I felt as if I found something to worship, The Goddess. Her unconditional love filled me. I was still an outcast because I did not believe like most people. I found a love for my neighbours, even if people did not accept me for what I believe I accepted them.
I have walked a long way. I have been nearly stoned to death, attacked in an elevator with knives, bullied, beaten, spit upon, you name it and it has been done to me because I am different. I do not hate those that did it to me.
My life is complete. I believe in love and hope. I pray for the sick and always have a willing ear for the weak. I still am an outcast. I am a Pagan Shaman, that likes to shift into a wolf consciousness, that loves to dance to Goth music, that is in a Goth band, that published three weird poetry books. I am me.
If you are an outcast because you are not understood, respect and love yourself. We are not all bad people and if anyone disagree, it is their problem. And accept and forgive those odd religious nuts and evil grandmothers out there, just as you were born this way, they were born into a cage of Ignorance… stay you, Stay Beautiful.
Shadow blessings,
your friend
Shadowwhisper
(c) 2014 Allen Simpson
April 4, 2014 at 6:49 nm
Heart touching *hugs* my Wolffriend xx
LikeLike
April 4, 2014 at 6:51 nm
*hugs* don’t worry, I am very happy. I am whole because I am me and I have a Goddess that loves me xxx
LikeLike
April 4, 2014 at 9:50 nm
*hugs* I can sense that you are happy Wolfie, and I am happy for you….in fact I envy you that you can be so free and open in what you believe. That’s awesome!!
‘But I never stopped believing in a loving, giving divine being….I felt there must be a God out there.’
‘My life is complete. I believe in love and hope. I am me’
‘Stay you. Stay beautiful’
Beautiful Wolfie, Blessed Be my dear Wolffriend xxx )o(
LikeLike
April 4, 2014 at 10:22 nm
*hugs* Don’t envy me… let go of all that chain you down, trust in yourself, stay you, stay beautiful, and let go of any masks you carry x )0(
LikeLiked by 1 person
April 4, 2014 at 10:59 nm
Thanks Wolfie xx
LikeLike
April 4, 2014 at 11:13 nm
xx pleasure… I mean it
LikeLiked by 1 person
April 4, 2014 at 10:20 nm
Om jouself waarlik te vind, tevrede en selfs gelukkig te wees met wie en wat jy is ‘n vrede wat mens nie kan beskryf nie! Dit kom met ‘n wysheid wat min mense ken. Snaaks genoeg dink ek, of is ek oortuig daarvan, dat daardie vreesdaamheid slegs aan die “outcasts” aangebied word! Die cool ouens v skool, die rykes, dié wat alles in hul skoolgeval gekry het is die ouens wat swaarkey om hulself te vind en vrede met hulself te maak.
Net nou die amder dag het ek besef dat hoewel ek ongelukkig was met hoe ek lyk, my vel wat altyd skilfer en rooi is (‘n goth se dood) het ek meer vryheid gehad om ék te wees. Ek was nie slim genoeg om geeky te wees nie (net erg moreel) en nie wild genoeg om cool te wees nie (weens my morele waardes). Ek was nie mooi genoeg, elegant genoeg of arrogant genoeg om deur die goths in The Fridge, The Viper Room en Zeps as vriending aanvaar te word nie, maar oor my skinder kón hulle! Tog het ek gedra wat ek wou, wanneer ek wou en waarna ek wou! Vandag moet ek aandag gee aan die meer normale modes wat my oog trek, want mense los eenvoudig net nie hul kinders by ‘n vrou met swart naels en pers hare nie!
Ek is ék en te danke aan die “jy is lelik”, “ek wil nie langs jou sit nie, want jy gaan by my afkyk”, “jy stink/jou asem stink” en al die gemene goed wat kinders vir mekaar sê het ek meer binne myself begin woon en daar my vrede gevind. Te danke aan onnies wat my dwing om atletiek te hardloop, terwyl ek net wou ballet het ek my eerste skooljaar sleg afgeskop. My opgewondenheid oor skool gaan is versmoor deur my gr1 juffrou wat my gehaat het nadat ek haar ‘n put gedruk het op die atletiekveld! Sy het my gedwing om te hardloop en ek hét gehardloop. Ek was vêr voor en toe ek by die paviljoen kom, net ‘n paar tree voor die wen streep, toe dans ek my hart uit vir al daardie mense. My selfvertroue het nie lank daarna gehou nie, want só ‘n dwars kind moet uitgesort word. Ek het gelewe vir my ballet en gelewe vir die verhoog, swak selfbeeld en -vertroue en al. Daar het ek my hart vrygelaat en wéér het ander dit vir my versmoor, want sien as ‘n dogtertjie daarvan droom om die prima ballerina van Swan Lake te word en jou ballet juffrou deel pryse aan beste dansers uit en sy roep uiteindelik jou naam…stop en sê voor al daai mense “nee wag, ek wil nie meer dit vir háár gee nie, maar vir…” dan verloor jy só ‘n ietsie van jou binneste. Dit het ook nie gehelp dat ek maande lank ‘n hoofrol/droomrol vir ons eisteddfod optrede saam geoefen het nie omdat die meisie wie die rol gekry het net nooit opgedaag het nie en dan twee dae voor ons optrede moes terug staan dat sy haar rol kan dans, want haai oe sy het wragtig opgedaag! Net vóór ek Hoërskool toe is het ek ballet gelos, want ek het dit begin haat. Ek sou Pro Arte toe gegaan het…
Het was bang vir die wêreld! Ek kon nie eers self êrens bel om navraag te doen nie, want netnou maak ek ‘n fout en dan lag die mense vir my! Ek het in die donker nag leer kar bestuur sodat niemand my kon sien foute maak nie!
Manne was roekeloos met my hart en vertroue, van klein dogtertjie dae af (my pa was al een wie ek kon vertrou) en ek was verniel. So ek het die “ice queen” titel tot redelik onlangs gedra. Ek was “a tough cookie to crack”. Iemand het selfs gesê dat ek spells op mans sit om van my te hou (want dis al hoe hulle in die eerste plek iets in my kan sien/van my kan hou) sodat ek hulle die koue skouer kon gee.(???)
Na ‘n lang pad het ek, in ‘n redelike mate te danke aan mense wat in my geglo het en my in die diepkant ingegooi, het ‘n stukkie van my selfvertroue terug gekry. Ek bestuur ‘n skool en groei elke dag te danke daaraan! Mense stel my nog teleur in hul siening van my (en ek kry nóg seer daardeur), maar my houding raak al meer en meer dat dít hulle probleem is, nie myne nie!
My. Spirituele paadjie het saam met my vriendin in oms hoërskooldae begin. Ons het April fools oproepe in die middel van die nag gemaak en oms voorgehou as sataniste. Een ou het vir my vriendin gesê hy weet dat sy nie ‘n satanis is nie en of sy al van Wicca en Paganism gehoor het. Ons het bietjie gaan oplees (dardie dae was daar maar net ‘n paar boekies in Exclusive books) oor die onderwerp en het die ou ‘n paar dae later wéér probeer bel. Die nommer het nie meer bestaan nie! Ons is op skool as die “hoof prinsesse van ‘n sataniese groep” aangewys en kinders was bang dat ons hulle gaan “witch craft”! Ons het lekker gekry en dit was in dit alles wat ek besluit het om my eie identiteit in my kleredrag na vore te bring. Ek was ‘n weirdo en het dit gelove!
Ek het, en doen seker steeds, nerens ingepas nie al het ek vriende van verskillende sieninge ens. gehad. My vriendekring is klein -hulle ander vriende het nog nooit in my belang gestel nie so ons kuier tot vandag toe maar min. Ek kuier lekker in ‘n groep en is ‘n tipiese Gemini op ‘n party, maar niemand stel ooit belang om vriende te word nie!
Ek het geleer om ‘n introvert te word. Ek lewe binne myself, loop my eie pad, nét ek. Daar is mense wat langs my stap en in dieselfde rigting, maar my pad is my eie en ek hou daarvan so!
Ek is ék. Ek weet wie ek is en waarvoor ek staan! Ek weet dat as mense my nét ‘n kans sal gee sal hulle die ware ek vind en waarskynlik van haar hou, maar meeste kyk haar mis en dis ok.
Ek het in jou sop geval Allen, jammer daaroor! Soms moet dinge net uit en jy het ongelukkig die deur oopgelos! Wat ek graag met dit alles wou sê is dat alles hier bo my help vorm het en jou ervaringe het jou help vorm en as ek so na myself kyk dan dink ek dat as ek dit oor sou kon hé sou ek waarskynlik niks verander het nie! Sou jy?
LikeLike
April 4, 2014 at 10:30 nm
Niks nie… ek is so ontsaglik lief vir wie en wat ek is, en jy moet ook wees vir jouself. Jy is ‘n pragtige mens en ek voel so geseend dat ek jou ken en dit is ‘n wonderlike getuigskrif wat jy hier deel. Mede-outcast, jy is pragtig soos jy is, moet nooit verander nie… O ja, ek gaan Attrition toe Sondag, as jy daar is, kom ons chat in lewende lywe 🙂
LikeLike
April 4, 2014 at 11:07 nm
Dankie!!! 🙂
Ek sal graag wil kuier en sal plan probeer maak! Geldjies is maar min op die stadium met my chinnie wat gedokter moes word en dalk wéér sal moet ingaan!
Ons moet dalk ernstig plan maak om by my huis te kuier! Dan kan jy my mal verloofde (en al my wolkids) ontmoet en lekker saam met ons lag!
LikeLike
April 4, 2014 at 11:14 nm
Dit sal nice wees 🙂 Ons het baie jare om in te haal
LikeLike
April 4, 2014 at 11:37 nm
Ons hét! 🙂
LikeLike
April 4, 2014 at 11:40 nm
Absoluut
LikeLike
April 4, 2014 at 11:06 nm
Awesome Tania, jy het bo jou omstandighede uitgestyg!! You go girl!! So spook en spartel elkeen in sy eie dam. Party trap water en ander skreeu “die water is vlak, jy kan staan!!”
LikeLike
April 4, 2014 at 11:14 nm
Nice gestel 🙂
LikeLike
April 5, 2014 at 2:38 nm
Dankie! 🙂
LikeLike
April 4, 2014 at 11:09 nm
Dis nogal waar oor die watertrap! Dankie, ek is in my binneste trots op wie ek uitgedraai het en waarheen ek oppad is maak my opgewonde!
LikeLiked by 1 person
April 4, 2014 at 11:15 nm
Daarsy 🙂 So ‘n snawel moet heuning kry 😉
LikeLike
April 5, 2014 at 4:10 nm
🙂
LikeLike
April 4, 2014 at 11:13 nm
Ai ek vra omverskoning vir die swak tikwerk! Ek is eenmaal nie ‘n tikster nie én moet leer om my goed eers deur te lees vóór ek dit aanstuur! Aan spelling kan ek nie veel doen nie, want daar dop ek dikwels ook ‘n toets! Tenminste kon julle die stuk verstaan! 🙂
LikeLike
April 4, 2014 at 11:16 nm
Toemaar jy sal skrik as jy weet hoeveel keer ek soms iets moet ‘edit’ op wordpress omdat ek bly tikfoute maak… ek is ‘n digter nie ‘n tikster nie hehehehehehe
LikeLike
April 4, 2014 at 11:39 nm
En ek ‘n babbelbek nie ‘n skrywer nie! (Wel nadese kry ek die skryf ding ook effens reg so ek sal seker moet leer tik) 😉
LikeLike
April 5, 2014 at 12:02 vm
lol… wel jy het al bewys jy kan ‘n storie goed vertel deur dit te skryf
LikeLike
April 5, 2014 at 12:12 nm
Shamans have usually been called to endure more than the average person.
Some shamans develop lifelong illnesses; some can only talk to spirits by risking their physical bodies.
I know it’s not easy to suffer, and no other person can truly walk in your shoes to understand your suffering.
Just remember you’re not alone.
LikeLiked by 1 person
April 5, 2014 at 12:29 nm
Thank you. I am quite impressed that you know so much about the Shamanic Path and you are spot on.
I walk this path gladly and the world I grew up in is way better than when I was a kid, I am less of an outcast now (more here in South Africa still) but the internet gives me a way to meet up with more people like me, locally and globally. And I agree, I am never alone. I really have great people in my life, which proves that even outcasts can have happy fulfilling lives.
The nice thing is most other outcasts, when asked if they can go back in time to change one thing, will tell you they will not… we embrace our uniqueness.
But I am babbling now lol 🙂 Thank you so much for your input, it is much appreciated
LikeLiked by 1 person
April 5, 2014 at 3:45 nm
Hehe! Het my babbel siekte jou aangesteek?
LikeLike
April 5, 2014 at 4:17 nm
Ek dink so hehehehehehe
LikeLike
April 5, 2014 at 4:24 nm
Sorry! Maar jy kan nie stry nie, dis vrek lekker! 😉
LikeLike
April 5, 2014 at 4:57 nm
Is nogal lol
LikeLike
April 14, 2014 at 9:01 nm
Ek voel met jou. Hoewel die detail verskil was die basics dieselfde. Ek stem saam met jou: wat ookal gebeur, bly net jouself… want wie jy is definieer jou hele wese. Dit definieer wat jy doen, waarheen jy gaan en met wie jy assosieer. En of jy nou ‘n outcast is of nie, as jy weet wie jy is, maak die wat agter jou blaf nie saak nie. Blessed Be! Ant. xxx
LikeLike
April 14, 2014 at 11:23 nm
Dankie Ant xxxx “as jy weet wie jy is, maak die wat agter jou blaf nie saak nie” woorde om te skryf op die hart ♥
LikeLike
Junie 27, 2016 at 1:19 nm
Reblogged this on wolfshadowwhispers and commented:
I reblogged this article because I was asked by a friend. I still stand firm on being yourself is the best option. Stay beautiful. Stay YOU>
LikeLike
Augustus 27, 2016 at 10:18 vm
Liewe Wolfie, as Christen wil ek vir jou vergifnis vra dat ‘n Christen, een wat veronderstel is om ‘n leier in die kerk te wees, jou so behandel het dat jy gevoel het om eerder jou Christenskap af te lê. Dit is baie teleurstellend dat hy dit aan jou gedoen het.
Onthou, ook Christene is net mense, mense wat foute maak. Maar Jesus het jou lief, net soos jy is, selfs al voel jy ‘n outcast.
Ek is bly jy het nou rus in jou gemoed.
Mooi loop.
LikeLiked by 1 person
Augustus 27, 2016 at 10:22 vm
Ag weet jy ek het niks teen Christene nie en is dankbaar dat die persoon my so behandel het want nou is ek ‘n gelowige man met liefde in my hart en al is ek nie ‘n Christen nie sien ek alle mense as mede geskape siele en het liefde in my hart vir almal. In Heidenisme het ek ‘n diep liefde vir die hele skepping en alles daarin gekry en dit het alle haat uit my geblus. As daardie persoon my nie verkeerd aan gedoen het nie was ek dlk nou ‘n ander mens. Uit sleg kan goed kom.
LikeLiked by 1 person
Augustus 27, 2016 at 10:25 vm
Ek wil nog iets sê oor die ‘outcast’. Die feit is dat ons almal uniek gemaak is, en ek glo met my hele hart dat God wil hê ons moet ons uniekheid uitleef. Maar ons is so bang om ‘uit’ te wees dat ons bereid is om ons siele en alles te verkoop, net om ‘in’ te wees, om soos die res te wees, selfs al is ons nie so nie. Well done dat jy bereid was om selfs gespot te word, maar dat jy eerder bereid was om jouself te wees. Ek weet dit is nie maklik nie, ek is mos ook eintlik ‘vreemd’, maar vandat ek al meer my ‘vreemdheid’ kans gee om uit te kom, hoe gelukkiger is ek en as iemand nie daarvan hou nie, is ek so jammer om van SY probleem te hoor. 🙂
LikeLiked by 1 person
Augustus 27, 2016 at 10:35 vm
Om jouself te wees is ALTYD die beter keuse. Te veel mense gaan ongelukkig dood omdat hulle te bang was om hulle ‘self-wees’ uit te leef, om te deel hoe pragtig en uniek hulle is. Mense is so bang hulle word nie aan vaar nie dat hulle struikel om hulle self te aanvaar. ‘Wees jouself en skyn jou lig, iemand sal dit sien en waardeer’ Dis ‘n gedagte wat in my kop gemaal het in die begin toe ek myself begin uitleef het en wwet jy, my familie het my begin aanvaar, ek het so baie mense ontmoet wat baie soos ek is en ek het baie mense ook geleer dat daar meer opsies in die lewe is, dat die lewe ‘groter is as die boks waarin ons soms lewe’. Geniet jou ‘vreemdheid’ Toortsie, jy verdien om jouself te wees.
LikeLiked by 1 person
Augustus 27, 2016 at 10:43 vm
Ek stem 100 persent saam. Die familie geniet die komieklikheid en het iets om oor te lag en is stilweg so dankbaar dat hulle so normaal is! 🙂
LikeLiked by 1 person
Augustus 27, 2016 at 10:54 vm
lol 🙂
LikeLiked by 1 person
Augustus 28, 2016 at 12:25 vm
Amen Wolfie!!!
Ek lees my kommentaar hierbo(meer as twee jaar terug, kan jy glo?) en voel net ‘n diepe warm dankbaarheid in my binneste dat ek gekom het waar ek wil wees!!! Ek het bly glo in myself en na my hart geluister. Baie dankie my lief vriend vir jou ondersteuning en aanmoediging ❤
LikeLiked by 1 person
Augustus 29, 2016 at 4:54 nm
Dis waarvoor vriende daar is ❤
LikeLiked by 1 person