2014-10-26-17-58-03

Op Midwinter Nag wanneer Moeder Aarde kraam in koue
o Vader word U weer gebore
Vader van Maan, Lewe en Dood
Leier van die Groot Jag
So besing ek U Cernunnos
kom dans met ons in die sirkel van heiligheid
en lei ons op die wee van Goed en Geregtigheid
Laat die pyle uit ons mond en jag
waar weer en vol eer
laat ons sterk staan in U wysheid Heer
O Cernunnos Seun van Moeder Aard
Wys ons Lei ons en wees altyd die EEN
wat oor ons harte waak.

Cernunnos, Herne, Dis Pater
Hu Gadarn en Son Vader
Menigte name deur eeue heen
elkeen gevul met u belofte en seen
Glorie vir elkeen
Glorie vir elkeen

(c) 2014 allen simpson

Lees gerus hier vir meer oor Cernunnoshttp://www.pantheon.org/articles/c/cernunnos.html

Advertisements