I find the whole concept of Dagga being Satanic as highly amusing, the funny part is that there are illiterate persons that will believe this since they only choose to believe what they hear and do not further study before accepting such a theory as ‘god given truth’. Reminds me of a lady that firmly believed that all the pokemon are names of demons… if so , kind of like the demon picachu, he seems nice….
shadowwhisper
I am a well educated, spiritual, peace loving man. I do not believe in harming anyone since it is the basis of my spiritual beliefs. If you don’t like my art, my way of belief or my spirituality, it is your choice. If you however accept me for who I am, I will give you the same respect and cutesy. This Universe was created for all to live in with instructions from all reasonable religions and belief systems that we should tolerate and love each other. I suggest that we do so Love is easier than you think. Hate is hard work, so let’s love.
Julie 7, 2014 at 9:43 nm
Soveel mense wat al baat gevind het by dagga, dit sê niks???? Mense moet wakker word!!!!
LikeLike
Julie 7, 2014 at 11:10 nm
Ek het nie ‘n probleemmet dagga nie,maar welmet dommense wat Satan in alles soek… ai
LikeLike
Julie 8, 2014 at 12:26 vm
Nice!!!!! Like jou blog se nuwe look!!!!!
Ja, sulke mense moet dalk eers voor hul eie deur vee, en dan verder soek….
LikeLike
Julie 8, 2014 at 8:20 vm
Dankie, ek het gedink ek moet my blog ‘n nuwe jas gee 🙂
en ek stem saam
LikeLike
Julie 8, 2014 at 12:48 nm
Eerstens like die nuwe look van jou blad… en tweedens oor dagga.. Die mens is nie gelukkig as daar nie duiwels aan alles gekoppel kan word nie en dit grens gewoonlik aan haatspreek. Kan sien daar is reeds mense wie se gemoedere hoogloop en fights gaan daar baie wees.. met geen wenners aan die einde.
LikeLike
Julie 8, 2014 at 2:56 nm
Dankie jadeseden 🙂 ek was lus vir ‘n blog verandering
ek stem saam, daar kan definitief nie wenners wees in die saak nie. Ek het nie issues met dagga nie, maar ek wonder net hoe ‘n plant wat deur dieselfde God geskape is (die god wat deur die mense aanbid word wat so moan) en in die veld gesit is deur daar dieselfde god satanisties is…. dit wil sê op ‘n manier is god satanisties…. of so iets lol hulle redenasie maak my stomp
LikeLike
Augustus 12, 2014 at 11:58 vm
jis daai page is kak snaaks
LikeLike