lanterns in die duister Nag
op die banke van Styx
waar driekop Cerberus wag
op siele vir sy fix
en Charon met lee oogkaste
sy been hand uitsteek
vir ‘n muntstuk na
jou eie Perdita
Hades roep met kerm stemme
‘Kom huistoe, kom’

(c) 2012 allen simpson
)O(

Advertisements