het jy ‘n ribbebeen gevat
toe jy haar geskep het
en uit niks
uit iets wat oorlede was
‘n monsterbruid
geskep het?

jy het my gemaak, is jy ‘n god?
jy het haar gemaak, is jy ‘n god?

frankenstein is jy god of monster?

(c) 2014 allen simpson
geinspireer deur ‘Frankenstein’ en ‘Bride of Frankenstein’
ek was nog altyd mal oor doktor Frankenstein se monster

Advertisements