“What the white whale was to Ahab, has been hinted; what, at times, he was to me, as yet remains unsaid.”
Herman Melville ‘Moby Dick’

Ek is ure besig met resensies vir werk en juis toe ek met een besig is wat ek mee stoei (‘n regte Moby Dick) gaan die krag in my buurt af. Na net 30 minute sonder krag gaan die ligte aan en ek, in ‘n maniese angs oomblik kyk eerste ding of my ‘Moby Dick artikel’ gered is….

70% van wat ek geskryf het is weg….

Soms haat ek Eskom…. net ‘n bietjie as ek my werk wil doen…

Nota: die woord Moby Dick is ;n vergelyking, my artikel waaraan ek gewerk het gaan nie oor Moby Dick nie

Advertisements