We count the thorns, but forget to count the roses,
we count our scars and forget to appreciate the healing process.
We follow dreams but forget to dream our own,
we seek the silence, but live in the moan.
We need to seek the beauty, seek the beauty inside,
we need sieze the day, and embrace the night,
we need to follow the path of serenity with all our might,
we need to take up the candle and go out into the night,
we need to find the beauty and let it inside.
(c) 2011 allen simpson
Old photo of me 🙂
Augustus 16, 2014 at 11:30 nm
Surely we need to do all these things, because sometimes we postpone important things, that doesn’t seem important at that point and so it’s left behind and eventually forgotten AND we need to concentrate on the positive and not just always see the negative in everything……carpe diem, as you told me a while back Wolfie. Love your words…..give us something to think about and appreciate what we have….
LikeLike
Augustus 17, 2014 at 12:17 vm
Thanks Hanneliese, much appreciated 🙂
LikeLiked by 1 person
Augustus 18, 2014 at 10:10 vm
Love die foto!
LikeLike
Augustus 18, 2014 at 10:35 vm
Dankie 🙂 Ek en ‘n groep vriende het dit by die Helde Akker in Pretoria geneem. Ek is mos vreeslik lief vir begrafplase. Daaris ‘n heilige stilte daar en mens voel die liefde daar as jy jouself oopmaak. Liefde van familielede wat iets spesiaal gedoen het vir die persoon wat afgesterwe het. Mense dink altyd donker en somber oor begrafplase, maar dit is net ‘n plek van meestal liefde. Lees maar net op die grafstene en jy voel empatie…. ek is seker weird maar ek dink dit is omdat ek so gelowig is dat ek in ‘donkerte’ goedheid en skoonheid sien 🙂 of dit is omdat ek ‘n digter is en hulle se mos ‘n digter is net ‘n ander woord vir ‘n mal persoon hehehehe
LikeLiked by 1 person
Augustus 18, 2014 at 11:56 vm
Hehehe, nee ek verstaan heeltemal!
op elke dorpie waar ek kom MOET ek na die kerk en die begrafplaas, my man weet al!
My twee gunstelinge is natuurlik Nieu Bethesda en Clarens se begrafplase.
LikeLike
Augustus 18, 2014 at 12:08 nm
Ek het gehoor by Tannie Giepie hoe mooi Nieu Bethesda is toe sy vroeg die jaar Na die KKNK-fees toe gegaan het. Nieu Bethasda en Clarens was deel van die ‘Roadtrip”
LikeLike
Augustus 18, 2014 at 12:10 nm
Clarens en Nieu Bethesda steel stukke van mens se hart – jy moet eenvoudig net teruggaan om dit weer te probeer kry!
Ek wou vir baie jare Nieu Bethesda sien oor Helen Martins, en ek het uiteindelik in 2010. Was ongelukkig net vir ‘n dag en ‘n nag daar, maar ek gaan beslis vir ten minste een week wanneer ek weer gaan. Dis net ‘n ander wereld.
LikeLike
Augustus 18, 2014 at 12:39 nm
Ek sal dit graag wil sien. Mense wat al daar was maak my so lus vir die plek
LikeLike
Augustus 18, 2014 at 12:55 nm
O ek dink jy sal dit vreeslik geniet!
Veral Nieu Bethesda, daar is net so anderste gevoel aan die plek wat ek nie kan beskryf nie, mens moet dit voel.
LikeLike
Augustus 18, 2014 at 12:56 nm
*sug* jy kroek, nou wens ek ek was daar
LikeLike