Video:
Lyrics:
The leaves are drifting with the sunlight
Far away from here, like a ship into the void
The birds lapse into their last song
The final sounds die
And only dust remains on earth
No river will flow, no fire will burn – anymore
The wind has lost its power
Another piece of the universe is gone
Grey stones bury your will to live
Dusk
But now I stand here with my arms outstretched
Breathing clearest air
I’ve found everything I’ve lost before
And when I fall I fly in endless circles
Noone catches me, noone stops me anymore
Now the grey days are gone
And it’s time to rest, to find myself
I was always searching for this
It’s a kind of death, but you’re not dead
September 3, 2014 at 3:39 nm
“Now the grey days are gone
And it’s time to rest, to find myself
I was always searching for this
It’s a kind of death, but you’re not dead”
Kan jy my gedagtes lees dalk?
LikeLike
September 3, 2014 at 4:51 nm
hehehe wie weet 🙂
Ek wasmos weg vir ‘n paar dae na ‘n begrafnis toe en toe ek by die huis kom toe speel die liedjie eerste op my playlist… dit het net perfek gevoel vir hoe ek gevoel het, toe sit ek hom op
LikeLike
September 4, 2014 at 7:57 vm
Ek wou sê jy is bietjie stil.
Ek is sommer bly jy is terug hoor!
LikeLike
September 4, 2014 at 9:57 vm
ag dankie 🙂 *hugs* jy maak my dag!
LikeLike
September 4, 2014 at 9:58 vm
😉
LikeLiked by 1 person
September 3, 2014 at 7:22 nm
Wow, nice, dankie vir die deel Wolfie…..nuwe musiek op my foon!!!!!! Lekker donker 🙂 ek het na van hulle ander liede ook geluister, baie nice!!
LikeLike
September 3, 2014 at 10:17 nm
ek het letterlik al hulle musiek 🙂 en selfs hulle ‘offshoot band’ Zeraphine se musiek ook
LikeLike
September 4, 2014 at 9:46 nm
Ja Zeraphine is ook nice, ek het van hulle musiek op my speellys, bygesê, maar net nog ‘n band wat jy my aan bekend gestel het…..ons het voorwaar awesome musiek smaak!!!!!!!
LikeLike
September 4, 2014 at 10:25 nm
natuurlik het ons 🙂
LikeLiked by 1 person
September 3, 2014 at 7:24 nm
En die video is cool!!
LikeLike
September 3, 2014 at 10:18 nm
ek is mal oor dit 😀
LikeLike