Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

November 2014

Touching heaven

Like a perfect cigarette,
on a blue Monday,
like getting joyfully wet
on a rainy day,
like flower breaking through
a slab of cement
like a smile from you
when I’m on the mend
like love from a stranger’s eyes
no reason, no whys
touching heaven
littlest pieces of bliss
little things
that makes sense from malice
we should touch heaven like this…

(c) 2014 allen simpson

Advertisements

a visit from Doctor Pink Floyd and friends

I have been sick since Monday but there is a song that gave me a lot of strength and helped me on my road of recovery. I am not well yet, but the song helps. It is the band called Indra Mantras and their beautiful ability to mix healing chants with pop songs. This next song is a mix of Ganesha chants and the Pink Floyd song Comfortably Numb. Continue reading “a visit from Doctor Pink Floyd and friends”

deck of fools

nothing is engraved in stone
but yet we feel alone
broken things can not always live again
nothing but chains
wishing for things to change
always the same crap over and over and over

and tell me are these wings broken?
and why are the windows not open?
why is my sky so grey?

hands full of stains
of blooded remains
mistakes of yesterdays
nothing is to blame
everything says the same
and I find myself lost, over and over

these wings are so broken
and even rocks cannot open
the locks and windows holding me in

tired, alone in circumstances I cannot control
if my life is a deck of cards
the only card I ever pull is the fool

i am living in a deck of fools

(c) 2014 allen simpson
I blame Nickleback. I don’t listen to the band because it makes me write depressing poetry and I am a very happy person grrrrr.

on the other hand my poem is perfect for a song

Tussen stof, naaldekokers en ‘n tamatie?

Weer drie kort gedigte wat ek deel vir die lekkerte, ek hoop julle geniet dit.

Rippelkring

‘n naaldkoker huiwer-huiwer sag oor die dammetjie heen
stilte snak in oomblikke as blou en groen blits
die draakvlieggie daal en sy voete kus-kus in ‘n oomblik
die kristalvel water onder hom
en op die oppervlak en in my hart maak dit die teerste rippelkring

(C) 2013 allen simpson
Prentjie van wall.alphacoders.com

 

Stof tot denke

stof lieg nie, dit vertel van gisters
elke korreltjie soos die sand
aan ‘n uurglas onderwerpe
aan die continuum van moontlikhede
stof tot stof in elke stukkie
‘n ou siel wat gesels
‘n gister van blydkap of pyn
stof in jou herhinneringe
daar in jou siel, waar die spinnerakke roep
wag ek, dat jy my sal onthou

(C) 2013 allen simpson
prentjie van http://www.ehdwalls.com/

 

Kneus

tamatie verbruisel in ferm hande
sy rooi klanke tocatta tot in my wese
die sap spoel soos putwater
my hand gee jou die offering
saam lek ons die geskenk van vrugbare aarde,
rou en kou
aan klein pitte hemels…

(c) 2013 allen simpson
Prentjie van http://www.imageafter.com/

 

Entwine – New Dawn

Video:

Lyrics:

You said that you should be gone
Out of this place you don’t belong
You said you might find a reason
Why we are so unforgiving Continue reading “Entwine – New Dawn”

Skoene van Hoop

Moedverloor is net ‘n plek
wat ons almal soms besoek
en die lewe gee ons spesiale skoene
om die Pad genaamd Vorentoe te stap

Vee Moedverloor se stof af
begin loop, dan draf
klein stappies word reuse tree
want Voorentoe
sal wel lei na ‘n beter plek

al is dit net Uithou en Aanhou

En weet, jy is special
niemand kan dit by jou steel nie
niemand kan jou se jy is Nikswerd nie
want dit is nie jou naam nie.

Jy is, en sal altyd wees
en kyk af…
sien jy?
Die Skoene van hoop pas jou mooi…
neem my hand
Voorentoe wag…

(c) 2014 allen simpson
Vir ‘n spesiale vriend, met die mooiste Skoene van Hoop

Listen, Live, Flow

Let us listen, Let us Live, Let us Flow

“Hoʻoponopono (ho-o-pono-pono) is an ancient Hawaiian practice of reconciliation and forgiveness. Similar forgiveness practices were performed on islands throughout the South Pacific, including Samoa, Tahiti and New Zealand. Traditionally hoʻoponopono is practiced by healing priests or kahuna lapaʻau among family members of a person who is physically ill. Modern versions are performed within the family by a family elder, or by the individual alone.” Continue reading “Listen, Live, Flow”

Mal hase, Son en Maan en ander gedagtes buite ruimte en tyd

Hier is 3 van my kort gediggies wat ek verlede jaar geskryf het, lekker lees, ek hoop julle geniet dit.

(1) dans van die mal haas

Daar was ‘n groot stilte
toe eensklaps het ‘n hele wêreld dit gehoor
my wêreld
toe jy die woorde sê
wat ek so graag wil hoor
ek was stom, blind en opgewonde
gedans soos ‘n mal haas

want ons was broke
en jy het koffie gekoop…

(c) 2013 allen simpson
hasie prentjie van http://imagesci.com/

 

(2) Sataliet

sirkelend soos ysteraasvoëls
om en om wentel hulle
sommige stukkend en net skraapmetaal
wat hulle skyn verloor het en
iewers is daar een gehawend geslaan deur meteoriet en ruimtestof
hy sein stadig sy boodskap in die ewige alleen van die ruimte oseean

“Hoor jy my?”

(C) 2013 allen simpson
sataliet prentjie van http://www.mrwallpaper.com/

 

(3) Son en Maan Liefde 

Kalwer liefde tussen Son en Maan
Maan wat wimper swaai tot sy volmaan blom
Son wat so soekkend met warmstrale grom
Soms kuier Maan haastig in die dag maar
nooit kan hulle aanraak en kus

Son se liefde kan net Maan uitwis

(c) 2013 allen simpson
Prentjie van http://wallpoper.com/

The Cranberries – Ode To My Family

Video:

Lyrics:

Understand the things I say
Don’t turn away from me
Cause I spent half my life out there
You wouldn’t disagree
D’you see me, d’you see
Do you like me, do you like me standing there
D’you notice, d’you know
Do you see me, do you see me
Does anyone care Continue reading “The Cranberries – Ode To My Family”

My verlange

my verlange is soos ‘n warm vars tuisgebakte brood
wat jy in hompe af breek
smeer met botter
koffie deurweek
en hunkerig eet
soms is my verlange soos dit.

my verlange is soos ‘n veld vol laventel
en jy loop verlore
jou hand raak-raak aan pers reuke
tot jy moeg-lê
en droom
verlange wat ontkiem
wortels skiet
in oseaan groot debiet

bring my terug na jou
ek sterf om jou brood te eet
die leë kol in my siel
te vergeet
gee my die genade van weet,
jy is nog by my…

dis al

(c) 2013 allen simpson

Bergbokkie

jy posseer op die motorkar se dak
en dink dalk jy is ‘n ‘propperse’ koning
en maak die kar jou paleiswoning
maar jou weenklaag roep
dit weergalm op die plaas, vlaktes
‘maa mmmmaaaaa’
…om jou is ‘n honderd ooie
maar wie, bokkie is jou regte ma?
seker maar Moeder Aarde…

en as jy van jou troon afspring
en speels teen my been kom skuur
dan voel ek so nederig
dat jy my so persoonlik kom groet
asof jy weet hoe innig ek diere liefhet.

***

Bokkies wei in die veld
rustig vol vrede
en in ‘n vreemde oomlik
vind ek die Godin, so veel liefde
deur net een klein bokkie
se groet…
Die Gode is goed…

(c) 2013 Allen Simpson
geskryf op Babsfontein

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑