Dare #1
Type Chocolate Camel Milk in GOOGLE and see what you get
Uitdaging # 1
Tik Chocolate Camel Milk in GOOGLE en kyk wat jy kry
Dare #1
Type Chocolate Camel Milk in GOOGLE and see what you get
Uitdaging # 1
Tik Chocolate Camel Milk in GOOGLE en kyk wat jy kry
I am a well educated, spiritual, peace loving man. I do not believe in harming anyone since it is the basis of my spiritual beliefs. If you don’t like my art, my way of belief or my spirituality, it is your choice. If you however accept me for who I am, I will give you the same respect and cutesy. This Universe was created for all to live in with instructions from all reasonable religions and belief systems that we should tolerate and love each other. I suggest that we do so Love is easier than you think. Hate is hard work, so let’s love.
This slideshow requires JavaScript.
November 5, 2014 at 7:24 vm
Kameelmelksjokolade….ugghh…wonder hoe dit proe?
LikeLike
November 5, 2014 at 8:36 vm
Ek ook… miskien het ek dit al geeet…. daar is juis so baie sjokolade by lekkergoed winkels wat net Arabiese geskrywery op hulle omslagte het….
LikeLike
November 5, 2014 at 2:14 nm
Deesdae gril ek vir alles eetbaar,wat veral in Sjina,Indië en die Midde Ooste gemaak is.
LikeLike
November 5, 2014 at 2:20 nm
Toemaar nie alles wat van daar af kom is scary nie. EK verkies Japanese kos want hulle eet nie honde of Katte nie, is eintlik nogal heel beskaafd en het al by ‘n Boeddistiese Tempel vegetariese disse geeet. Ek lewe nog (al dink sommiges soms ek is ‘n zombie lol)
LikeLike
November 5, 2014 at 2:33 nm
Hehe,jy laat my lekker lag.Ek is net eintlik grillerig,vandat daar stories van gifstowwe in sekere voedselsoorte was
LikeLike
November 5, 2014 at 2:36 nm
Ja maar dit kry mens hier ook… en dan is daar nog die ‘donkie hamburger’ scare wat ons gekry het ‘n ruk terug…
en soms wonder ek of enige van die meat pies wat ek in my jeug geeet het regig was wat ek bestel het… baie scary gedagte….
LikeLike
November 5, 2014 at 2:47 nm
Skryf vir ons ‘n grillerige gedig daaroor…saam met jou gruwelmuse,natuurlik!
LikeLike
November 5, 2014 at 3:17 nm
miskien doen ek dit nog lol
LikeLiked by 1 person
November 5, 2014 at 2:54 nm
Agge nee!
Sal jy dit eet?
Kameelmelk? Ek sterf tien dode. Kan nie eers bokmelk inkry nie, wat nog van kamele????
😯
LikeLike
November 5, 2014 at 3:19 nm
ek weet nie lol Die idee om kameel te eet is weird… hulle is te cute om te eet, en as ek sjokolade moet eet met kameel melk in… sal die image daarvan my pla…
Al hoewel ek het al sjokolade gekoop en geeet met net arabiese skrif op… Nee wag ek wil eerder nie daaraan dink nie
LikeLike
November 5, 2014 at 3:22 nm
O ek sterf tien dode, ek sweer!
Om aan te sluit by jou en Perdebytjie, ek eet ook nie dodgy Oosterse kosse nie. Daar is EEN Chinese restaurant in Bedfordview wat al bestaan vandat ek gebore is, en dis die enigste plek waar ek Chinese kos eet.
jinne, so gepraat, ek was lanklaas daar en sal wat nou gee om bietjie daar te kan eet vanaand, maar dis net te ver! 😦
LikeLike
November 5, 2014 at 3:23 nm
Ek self is nou lus vir ‘n ordentlike sweet and sour pork en ‘n fortuin koekie (Veral die met die kaneel in)
LikeLike
November 5, 2014 at 3:27 nm
Ag tog, maak oop die hek solank, ek kom tel jou nou op dan gaan eet ons!
😆
LikeLike
November 5, 2014 at 3:29 nm
Hy is oop!!!!! 😀
LikeLike
November 5, 2014 at 3:31 nm
Ag dit sou so lekker gewees het?!
LikeLiked by 1 person
November 5, 2014 at 4:23 nm
ja…. *sug*
LikeLike
November 5, 2014 at 7:57 nm
Mmmmmmm melk is melk? ‘n Tjoklit is ‘n tjoklit?
LikeLike
November 5, 2014 at 8:06 nm
hehehehehe jy klink asof jy een van die dapperes is
LikeLike
November 5, 2014 at 8:08 nm
As jy weet hoe lus ek vir ‘n tjoklit het sal jy nie vra nie
LikeLiked by 1 person
November 5, 2014 at 11:06 nm
Wou ‘n foto opsit waar ons die melk proe. Smaak maar soos melk, maar lyk net baie witter as beesmelk. Die sjokolade was eenvoudig te duur om te koop.
LikeLiked by 1 person
November 5, 2014 at 11:20 nm
Dankie vir die deel Coetzee2014, dit klink nou nie meer so scary as wat ek gedink het nie.
En jy is welkom om ‘n foto te deel as dit moontlik is
LikeLike
November 7, 2014 at 11:35 vm
Vir my, met my beperkte elektroniese kennis, sal dit baie moeilik wees, om ‘n foto by die kommentare te plaas. Dalk eerder op die blog.
LikeLike
November 7, 2014 at 11:40 vm
EK het darem fotos op jou blog gevind en hou nogal baie van jou blog
LikeLike