on the other side of the shore
on the ocean that is desire
there is a door
faded and blue
and it creaks too
and if I knock my petit ange
will you open it for me
there is as many fears
as many as the sand on all the shores
on the other side of uncertainty
lies the promise to fulfil
behind that door
faded and blue
will it come true
so I am going to knock mon ange
take that step and open
fear is now thrown away
everything lies in that leap of faith
(c) 2015 allen simpson
Januarie 17, 2015 at 1:07 vm
Woordeloos pragtig geskryf!!!!
Keep your faith and take the step, otherwise you’ll never know…
LikeLike
Januarie 17, 2015 at 6:32 vm
baie dankie Hanneliese 🙂 Ek het geluister na ‘n tribute album vir Neil Gaiman (Hy is die ou wat Stardust, MirrorMask en Coraline onderandere geskryf het) en die musiek daarin is unieke Goth wat ek nog nooit gehoor het nie. Die eerste paar liedjies het my geinspireer om die gedig te skryf.
LikeLiked by 1 person
Januarie 17, 2015 at 8:43 vm
Jy het dit uitstekend geskryf!! Ek hou veral van die eerste twee reels by die eerste strofe en die laaste twee reels by die tweede strofe en dan die herhaling van
‘on the other side…’
Dis innemend pragtig verwoord
LikeLike
Januarie 17, 2015 at 9:41 vm
dankie Hanneliese 🙂 Glo dit of nie ek het iets wat Allan Edgar Poe gese het gebruik in my gedig. Hy het’n liefde vir die ‘o’ en ‘r’ letters gehad en dit veral in sy gedig The Raven gebruik. Hy het vas geglo in die krag van die twee letters in digkuns en ek moet se sy gedig-maic werk.
LikeLiked by 1 person
Januarie 17, 2015 at 10:25 vm
Dis interessant om te weet en sy dig magic sal nooit uitsterf nie…nevermore
LikeLike
Januarie 17, 2015 at 11:01 vm
😉
LikeLike
Januarie 17, 2015 at 8:06 vm
Ek is mal oor hierdie gedig!
LikeLike
Januarie 17, 2015 at 9:38 vm
baie dankie, Corol
LikeLike