Ek en my wonderlike vriendin Hanneliese was Cullinan toe (uiteindelik) en dit was epies. Ek gaan later vandag ook fotos plaas maar hier is Hanneliese se fotos solank en haar blog artikel 🙂

Hanneliesebredell07's Blog

Om ‘n geskiedkundige gevulde dorpie, soos Cullinan, saam met ‘n groot siel soos my intellektuele liewe vriend Allen te mag verken, is ‘n groot voorreg en lekkerte 🙂

Noudat ons, na twee mislukte pogings, Cullinan die naweek kon besoek, besef ons dit het met ‘n rede so gebeur, want ons het soveel seen die naweek ontvang met wat ons gesien en ervaar het en die mense wat ons ontmoet het!! Die Godin het ons voorwaar bederf!! Prys Haar )0(

image

Foto kopiereg Allen Simpson en Hanneliese Oberholzer

Hier sit ons in die lawende koelte van ‘n honderd jaar oue boom. Ons het heerlike gevulde pannekoek geeet!

image

Foto kopiereg Allen Simpson en Hanneliese Oberholzer

Cullinan is vernoem na ‘n diamant magnaat sir Thomas Cullinan. In Junie 1905 is die grootste diamant ter wereld, van 3,106 karaat deur George Stanley Wells gevind.

image

Foto kopiereg Allen Simpson en Hanneliese Oberholzer

Al die verskillende besienswaardighede…

View original post 127 more words

Advertisements