Ek en Hanneliese was in Oak Straat in Cullinan en omdat die plek so baie het om te sien, kuier ons oulaas weer daar en ek wys julle nog fotos wat daar geneem is. Weereens waarsku ek verskoon die foto kwaliteit, ons is digters en nie fotograwe nie.

“Hy roep die kriekies
Hy roep die swart
stilte wat sing
soos die biesies, my hart
en die sterre wat klop
tok-tok liefling,
soos die klein toktokkies
in hul fyn-ver kring.”

Uit “Toemaar die donker man” Ingrid Jonker

 

 

“Die heerlikheid van vlees en bloed;
die hare wat die sonlig vang
en weergee in ‘n goue gloed:
die dagbreek op elk’ sagte wang:”

uit “Skoppensboer” van Eugene Marias

 

 

 

 

“Well this old man
He put his hat on and the last real rat was gone
You were victorious against evaporation
You fought a horrifying, wet, large larva thing
Inside a theatre of dogs who couldn’t sing”

Uit “Coraline” deur Rasputina

 

Alle fotos op die artikel is die kopiereg eiendom van Allen Simpson en Hanneliese Bredell

(c) 2015 Allen en Hanneliese

 

 

 

 

Advertisements