is ‘n paradoks
vasgevang in misterie
getrou en maklik
lojaal, territoriaal
jy, my hond, so spesiaal

(c) 2015 allen simpson
met apologie aan Buddha (my hond)

ek het ‘n tanka probeer skryf as ode aan my hond….

Advertisements