I wonder. They say that talking to yourself is a sign of mental problems (apparently). Now my mother tongue is Afrikaans, but sometimes I think in English…
I just talked to myself in English in a British accent, so maybe I am a little mad….
but we all need a little madness in life don’t we?
Februarie 13, 2015 at 10:39 vm
Hehehehehe, jy is te kostelik Wolfie!
Love jou mentalness, al is dit nou effe British!
😆
LikeLiked by 2 people
Februarie 13, 2015 at 11:04 vm
hehehehehe dankie 😀 Ek wag nog dat ek moet Japanees met myself praat, want ek ken bietjie Japaneer. Dan weet ek ek is ‘n ‘goner’
LikeLiked by 1 person
Februarie 13, 2015 at 11:07 vm
Ja nee, dan moet ons maar vir jou so jassie aanskaf! Jy weet, daai met die laaaaaaang moue!
😉
LikeLiked by 1 person
Februarie 13, 2015 at 12:13 nm
Oooooeeeee, ek soek juis een 😉
LikeLiked by 1 person
Februarie 14, 2015 at 11:11 vm
WE certainly need madness to be normal Wolfie ;D you know that!!!!
LikeLiked by 1 person
Februarie 14, 2015 at 11:55 vm
absolutely
LikeLiked by 1 person