Soms bloei die hart die siel vas
en wat stukkend is word heel
stukkie vir stukkie
die mens se hart is so sensitief soos ‘n eierdop
en soms, net soms so ewig soos die oomblik

(c) 2015 allen simpson
vir ‘n onslape vreindin…

prentjie: ‘Geopoliticus Child Watching the Birth of the New Man, 1943’ Salvador Dali

Advertisements