Hanneliese se blog se dit alles 🙂

Hanneliesebredell07's Blog

image

Weereens was dit ‘n heilige, onvergeetlike, geestelike ervaring, om saam met my vriend Wolfie, die Nan Hua Buddiste Tempel te besoek!!

image

Die massa mense was ‘n belewenis saam met die vertonings

image

Geestelike voedsel vir die siel kon orals aangevoel word en die watertand geure wat voedsel vir die pens was, was oorweldigend

image

Al die stalletjies met snuisterye en beeldjies was iets vir die oog en Ganesha vir my altaar was ‘n hoogtepunt

image

Wolfie was reg vir elke geleentheid wat ek ‘n foto wou neem!
Dankie Wolfie!

image

Die Wensboom was baie gewild

image

Ek wens….

image

Die geleentheid om weer saam met Wolfie wierook te kon brand en ‘n gebed doen, was baie spesiaal.

image

Vele pare skuifelende voete, wat tou gestaan het, vir ‘n beurt om hul wierook te laat brand, was aanskoulik

image

En wat ‘n gesig was die honderde pare skoene buite die tempel!!! Niemand was bang hul skoene word gesteel nie…

View original post 102 more words

Advertisements