Kiki's is magic!!!!!
Kiki’s is magic!!!!!

Ek en Hanneliese het Wes-Transvaal en ‘n stukkie Vrystaat plat gery en in Parys, in Bree Laan op ‘n pragtige Diamant van ‘n plek afgekom….

Kiki’s (Druk hier vir skakel na hulle FB blad)

(slegte foto van ‘n pragtige plek)

Hoe kan ek Kiki’s verduidelik…. jy stap in en dit is ‘n ander wereld…. jy voel regtig die hart van Parys se vrygewige  en pragtige gees daar aan.

Madame Kiki en haar pragtige dames help jou dadelik. Daar is kuns in die winkel en ook klere te koop en die pragtigste fotos wat hulle in hulle ateljee van jou neem. En die musiek kom reg uit die 1920s. Smaaklike musiek wat jou lus maak om Charlston danse te doen (ek het toe niemand gekyk het nie).

Terwyl ek my wolweneus gebruik het om deur die plek te snuffel het ek en Hanneliese ‘n pragtige opelug binne hof ontdek…

Dis hemel op die amptelike opelug binnehof bed ;)
Dis hemel op die amptelike opelug binnehof bed 😉
Rustige sigaret gerook en soos 'n wolfprins gevoel
Rustige sigaret gerook en soos ‘n wolfprins gevoel

Hanneliese het by my kom sit en gesels

Hanneliese het by my kom sit en gesels

Die verruklike Madame Kiki haarself het ons bedien met die lekkerste sjerrie en port

Die verruklike Madame Kiki haarself het ons bedien met die lekkerste sjerrie en port

Hanneliese het soos 'n wolwe prinses op die swaaibank gele en ontspan met MY hoed nogal
Hanneliese het soos ‘n wolwe prinses op die swaaibank gele en ontspan met MY hoed nogal
Ek moes net met die hokkie speel.... die binnehof is vet pret
Ek moes net met die hokkie speel…. die binnehof is vet pret
In die lesings lokaal waar die wit troon staan waar almal gelyk regeer en nederig word - stink of blink
In die lesings lokaal waar die wit troon staan waar almal gelyk regeer en nederig word – stink of blink
as 'n wolfie dors is is hy dors, julle
as ‘n wolfie dors is is hy dors, julle
Toe lei Madame Kiki ons na 'n aantrek lokaal en ons moes kostuums aantrek
Toe lei Madame Kiki ons na ‘n aantrek lokaal en ons moes kostuums aantrek
Madame Kiki bring die Dame en Heer uit mense. Kyk net na Heer Wolf en Lady Wolf
Madame Kiki bring die Dame en Heer uit mense.
Kyk net na Heer Wolf en Lady Wolf
Of is dit Bonnie en Clyde mmmmh?
Of is dit Bonnie en Clyde mmmmh?

Daar het nog freaky dinge gebeur maar wag more vertel en wys ek julle meer…. Kom kuier weer… vir nog Parys (Die ander Een)

En o ja, as ‘n persoonlike dankie van my af plaas ek Kiki se advertensie hier. Kiki is magic en die beste.

See  you again

(c) 2015 allen simpson

alle fotos is gekopiereg en is die eiendom van die fotograwe, so pasop ne!!!!!