Henge 8

Julle ken mos Stone Henge. Ek was ook by een met Hanneliese, maar nie die een in Engeland nie, nee, sommer by een van die ander.

Duskant Parys, aan die Wes Transvaalse kant van die rivier is daar ‘n Stonehenge…

Kyk net hier!

Dit was massief
Dit was massief
Dalk kom kuier hier ook soms... dwerge en drake en goeters soms as jy jou lyf skraal hou
Dalk kom kuier hier ook soms… dwerge en drake en goeters soms as jy jou lyf skraal hou
Toemaar, dis net 'n donker man
Toemaar, dis net ‘n donker man
'n oomblik in die middel
‘n oomblik in die middel
Ek wonder of druide ook hier nes ek die Godinne en Gode soms loof en prys
Ek wonder of druide ook hier nes ek die Godinne en Gode soms loof en prys
En dit was my toer deur Sone Henge (een van die ander) Daar is glo een naby Sbaie... Miskien kuier ons eendag daar
En dit was my toer deur Stone Henge (een van die ander) Daar is glo een naby Sabie… Miskien kuier ons eendag daar
Vir nou sê die wolf eers tata
Vir nou sê die wolf eers tata

More is daar nog ‘n verrassing. Kom kyk gerus!

(c) 2015 allen simpson

Alle fotos is die kopiereg eiendom van Allen Simpson en Hanneliese Bredell, so pasop ne

Advertisements