shadowwhisper
I am a well educated, spiritual, peace loving man. I do not believe in harming anyone since it is the basis of my spiritual beliefs. If you don’t like my art, my way of belief or my spirituality, it is your choice. If you however accept me for who I am, I will give you the same respect and cutesy. This Universe was created for all to live in with instructions from all reasonable religions and belief systems that we should tolerate and love each other. I suggest that we do so Love is easier than you think. Hate is hard work, so let’s love.
Mei 14, 2015 at 8:28 vm
Hey, hoe lus maak jy my nou vir ‘n spookstorie!
LikeLiked by 1 person
Mei 14, 2015 at 10:21 vm
Ek het ‘n paar wat ek geskryf he hier op my blog, selfs persoonlike ondervindings 🙂
LikeLiked by 1 person
Mei 14, 2015 at 8:29 vm
O ja Alan, ek hou baie van jou “cover” foto heel bo.
LikeLiked by 2 people
Mei 14, 2015 at 10:22 vm
Dankie 🙂 Ek is mal oor dit myself.
LikeLiked by 1 person
Mei 14, 2015 at 8:39 nm
Mens sien of hoor min van die ‘Bewakers van middernag’
Ek hou baie van hulle ‘krakerige’ roep!!
LikeLiked by 1 person
Mei 14, 2015 at 8:54 nm
is so… ek mis hulle
LikeLiked by 1 person
Mei 18, 2015 at 3:20 nm
Middernacht vind ik een mooi moment van de dag.
Maar ik ben ook meer een avondmens dan een ochtendmens.
Vriendelijke groet,
LikeLiked by 1 person
Mei 18, 2015 at 5:07 nm
Rob, ek kies ook eerder die nag. EK is nie baie lief vir die son nie 🙂
Dankie vir die inloer
LikeLiked by 1 person