Hanneliese deel ons avontuur op haar blog

Hanneliesebredell07's Blog

Dit was ‘n groot voorreg om Goth Dag op Sondag 24 Mei saam met my liewe Wolfievriend te kon vier!
image

EN om nader aan Moeder Natuur te wees as ooit…

Allen en Hanneliese vier Goth Dag by Harties 002

Die pragtige Magaliesberge by Hartbeespoortdam

Allen en Hanneliese vier Goth Dag by Harties 024

Koi visse, of meer spesifiek Nishikigoi, nie in Harties nie, maar by die Chameleon Village se Reptielpark

Allen en Hanneliese vier Goth Dag by Harties 056

Interaksie met die natuur is noodsaaklik, ons mag net nooit vergeet om elke inwoner van die Planeet met gesag en respek te behandel nie!!!

Allen en Hanneliese vier Goth Dag by Harties 063

Die voorreg om wilde diere so te kan vashou, het my nog nooit te beurt geval nie en indien dit sou gebeur het in die verlede, sou ek hulle nie so wou vashou nie…

Allen en Hanneliese vier Goth Dag by Harties 070

maar te danke aan my unieke Wolfievriend se fyn aanvoeling vir die natuur en ons Godin se teenwoordigheid, kon ek die awesome ervaring geniet en het ek dit gedeel met iemand baie spesiaal!!

Allen en Hanneliese vier Goth Dag by Harties 084Allen en Hanneliese vier Goth Dag by Harties 089

“Hallo Wolfie, sien, jy het my vasgehou…

View original post 112 more words

Advertisements