Ek het gaan dink en besluit om Terry Pratchett aan te haal. Hy is een van my gunsteling skrywers veral sy boek Good Omens (wat hy met Neil Gaiman geskryf het) en sy Disc World boeke. Ek kon nie op net een aanhaling van die literere reus besluit nie so ek gee julle maar ‘n paar…
Lekker lees!
Junie 25, 2015 at 11:38 vm
MAL oor die aanhalings Wolfie! Veral die “magic” een!
Gaan jy my glo as ek jou vertel ek het nog nooit enige iets van hom gelees nie?
Ek voel nou sommer kommen. Met ‘n K. En ‘n e.
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 11:50 vm
Haai C! Nog nooit!!!!!! Amper almal wat ek ken en selfs die een kombuis dame by ‘n welaf vriendin van my het al Terry Pratchett gelees!
Maar moet moet nie kommommer nie, dit beteken net jy moet hom nog probeer. 🙂 Vir ‘n beginner soos jy stel ek voor jy lees sy boek “Truckers” en daarna kan jy besluit of jy van hom hou of nie.
LikeLike
Junie 25, 2015 at 11:53 vm
Ek sê jou, tot my skaamte moet ek erken ek is ‘n Terry Virgin!
Dankie vir die aanbeveling, sal beslis uitkyk vir die boek!
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 11:56 vm
Niks om oor skaam te voel nie. Daar bestaan net 2 tipe mense in die wêreld – die wat hom al gelees het, en die wat nog moet begin. 😉 Daar is miljoene van beide groepe. lol
LikeLike
Junie 25, 2015 at 11:59 vm
😆
So daar is darem nog hoop vir my?
Ek gaan nie ‘n uitgeworpene word met bloedrooi “TP” letters op my bors nie?
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 12:00 nm
Hehehehe darem nie. Ek moet waarsku, 99% van mense wat sy boeke probeer het het verslaaf geraak aan hom. Jy is gewaarsku ne
LikeLike
Junie 25, 2015 at 12:06 nm
O nou is ek net meer oorgehaal om hom te lees!
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 12:30 nm
Yay!
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 2:12 nm
Baie slim woorde.Ek hou ook van die “magic “ene.Die natuur met al sy geheimenisse sal altyd “magic” bly!
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 2:59 nm
Ek stem 100000000% maal saam 🙂
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 2:58 nm
Dis ‘n hele klomp baie wyse aanhalings!! Ek hou die meeste van die een oor lig en donkerte, want lig het donkerte nodig om te kan skyn en die fantasie een 🙂
Baie dankie!! Soveel om te leer by jou, sal daar ooit genoeg tyd saam jou wees???? xx
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 3:00 nm
Hoop so 🙂 ek het nog baie om by jou ook te leer 😉 Nog net ‘n week dan begin ons avontuur… kan nie wag nie!
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 3:11 nm
Dankie meneer Simpson, ek voel gevlei 😉
Jy vertel vir my…die opgewondenheid laai op!!!! 😀 gaan amazing wees!!!
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 3:47 nm
ja ja ja ja !!!!!
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 2:58 nm
baie goeie aanhalings
dis great
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 3:00 nm
Dankie Zeppie!
LikeLike
Junie 25, 2015 at 6:00 nm
Ek hou ook van die Magic een, en die laaste een. 🙂 Dankie
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 10:53 nm
Plesier. Pratchett het nogal baie se goed en ek kon net nie net een van die literer reus op sit nie lol
LikeLike
Junie 25, 2015 at 8:13 nm
Ek hou hiervan
LikeLiked by 1 person
Junie 25, 2015 at 10:55 nm
Dankie 🙂
LikeLiked by 1 person