image

Daar is ‘n donker stilte op die berg
Waar ‘n tydmasjien stil ween
Tussen gistermense en gister-onthou
Wolke se ‘n donker hello
Sudwalla ek is lief vir jou

(C) allen simpson

Advertisements