Hier is Hanneliese se weergawe van ons Dullstroom avontuur met baie lelike fotos van my… lol

Hanneliesebredell07's Blog

In die pragtige dorpie is ek 57 jaar terug gedoop, het ek 35 jaar terug die eerste keer getrou en 34 jaar terug my oudste dogter Rencia, gedoop. Sekerlik is Dullstroom die rede vir my liefde vir die Winter, aangesien dit een van die koudste plekke in ons land is.

20150703_143233

Dullstroom was jare terug so ‘n klein oninteressante dorpie waar niks meters hoog gegroei het en vandag is dit ‘n baie gewilde toeriste, rykmans en jappy naweek en vakansie dorpie. Daar is pragtige ou gerestoureerde huise en interessante winkeltjies om in te snuffel waarvoor jy baie tyd nodig het.

100_2038

En sou jy vassteek by Wild about Whisky, wat in die Auldstone House gebou is, het jy nog meer tyd nodig….maar moenie bekommer indien jy tè ‘wild’ gaan nie, hier is oornag plek vir jou of by enige van die ander lieflike oornag fasiliteite wat Dullstroom bied.

100_2039100_2041

Wild about Whisky is ‘n klein plekkie, maar bied…

View original post 247 more words

Advertisements