Hier is Hanneliese se vertelling van haar oogpunt oor hoe ons Wemmershoek tot Lydenburg ervaarhet. Kom lees gerus haar weergawe ook. Dis pragtig uiteengeset.

Hanneliesebredell07's Blog

My grootword kontrei…

20150703_171459

Riviere en riviere vol water het in die see geloop sedert ek hier opgegroei, skoolgegaan en my reis na die grootmens wêreld begin het.

20150703_171506

Groot voorreg om in die wieg van Moeder Natuur te kon grootword, maar daai besef kom ongelukkig nie in ‘n kind se wese voor nie. Daarom was dit soveel te meer vir my ‘n behoefte om die pragtige deel van ons land vir Wolfie te wys, omdat hy my so bewus gemaak het van ons Moeder.

20150703_172007

Soos my lewe verander het, het Lydenburg Mashishing geword….

20150704_103431Wolfie het verskeie kerke op ons Pelgrimstog afgeneem en onder

andere die een in Lydenburg waar ek in 1975 belydenis van geloof afgelê het?????

Waar sou jy eerder wou aanbid?    Hier————————————-

20150703_171209

of hier——————————————————–

Gelukkig het ek nou ‘n keuse……….

Met ons liefde vir foto’s neem by begrafplase, het ek Wolfie Lydenburg se baie ou een gaan wys, waar daar grafte…

View original post 154 more words

Advertisements