Hanneliese gee op haar blog meer inligting oor hoe Waterval Boven ontstaan het en vertel ons van spoke

Hanneliesebredell07's Blog


(c) Allen en Hanneliese

Die sluimerende klein dorpie Waterval Boven, is geleë in die Drakensberge, aan die rand van die platorand teen die voet van die suidelike heuwel en is op 20 Junie 1894 saam met die susters dorpie, Waterval Onder, gestig. Boven, beteken bokant die waterval en Onder natuurlik onderkant die waterval. Waterval Boven het tot stand gekom as gevolg van die bou van die Pretoria na Delagoabaai spoorlyn deur NZASM (Nederlandsche Afrikaansch Spoorweg-Maatschappi). Die spoorlyn was 7.5 kilometer lank en strek vanaf die Elandsrivier vallei in die Laeveld tot die oostelike rand van die Hoëveld. Die spoor was baie steil en het deur ‘n krom tonnel geloop. Die spoor is later jare verander na ‘n langer, minder steil spoor van 14 kilometre met twee tonnels. Die ou tonnel is daarna vir padverkeer gebruik tot die Elandspas gebou is. Die ou tonnel en brug is tot historiese monumente verklaar.


image
Foto vanaf die internet, die…

View original post 410 more words

Advertisements