Maak julle reg vir ‘n spook storie want Hanneliese vertel ons van die spoke van Kaapsehoop. Is julle dapper genoeg om te lees….?

Hanneliesebredell07's Blog

20150706_091717

Kaapsehoop het verskillende spel vorme; Kaapse Hoop, Kaapschehoop, Kaapsche Hoop en is ‘n dorpie in Mpumalanga (voorheen Oos Transvaal). Dit is 1486 meter bo seevlak geleë op die Hoëveld se platorand, 25 kilometre vanaf Nelspruit. Kaapsehoop lê tussen twee natuurlike oop ruimtes in die rotsagtige veld naby die boonste kranswand, wat oor die geil De Kaap vallei uitkyk, met Barberton en Nelspruit as uitsig.

100_2197100_2198

Kaapsehoop word vergelyk met ‘n kaai vanuit die ‘vasteland’ van die Drakensberg platorand tot in die ‘see’ van die Laeveld.

100_2179 Van die blyplek daar – gelukkige mense!!!

Oorspronklik was dit “Duiwels Kantoor” genoem na aanleiding van die hoë sandsteen struktuur wat die vorm van ‘n kamer het, met ‘n tafel en stoele en met die wilde bome wat rondom groei, het dit ‘n somber en onheispellende voorkoms.  Goud is in 1880 ontdek en in 1886 is die naam na Kaapsehoop verander wat verwys na die hoop van die prospekteerders om…

View original post 260 more words

Advertisements