Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Augustus 2015

Pelgrims Tog Deel 8: ‘n tandemonster en Gistermense

Na Hanneliese en Wolfie by antieke stone circles was in Kaapsehoop het hulle in ‘n tydmasjien geklim en dit het hulle uitgespoeg in ‘n towerland genaamd Sudwalla. Daar was oerdiere en grotte en omdat hulle nie tyd gehad het nie, het hulle net na die oerdier gaan kyk…

Diplodocus staan rustig en ontspan
Diplodocus staan rustig en ontspan

‘n Diplodocus staan rustig en ontspan. Wat weird was is dat die dammetjie vol Koi-visse was…. As jy mooi kyk by sy linker agter geen sal jy een in die water sien. Lees voort “Pelgrims Tog Deel 8: ‘n tandemonster en Gistermense”

contract with the soul

life is not just to survive
life is about being alive
it is a contact with the soul
and the small print is too easily forgotten
there in states:
“Yes, you must learn from mistakes
attain wisdom no-matter how long it takes”
but also written almost hidden
because of the opinionated eye
there is also written:
“Find what makes you happy
try to live a life with no regret
and always try to take your smile to bed.
When the contact ends and you die
even with that last breath
rise above all dark dusty thoughts
and soar….
So live life to the fullest
forgive yourself and others
and find small even inconsequential little things
to smile about…”
If only we would read that part
but alas, our eyes have forgotten sometimes
how to read with the beating loving heart….

(c) 2015 Allen Simpson

Photo taken at the Voortrekker Monument, Pretoria

Photo Copyrighted to Hanneliese Bredell and Allen Simpson

Episode 4 : Wolf en Bobbejaanstreke

Ek lees lekker boek toe jy instap en jy kyk verbaas na my boek.

“Wolfie! Haai is dit regtig wat ek dink dit is? Wolf,wolf wat lees jy!?” beduie jy na die boek.

“Ja wolfmater, dit is regtig wat jy dink dit is. Die boek is ‘n classic!”

Ek hou die boek uit na jou sodat jy mooi kan sien.

Adoons-Hulle deur T.O.Honiball
Adoons-Hulle deur T.O.Honiball

Lees voort “Episode 4 : Wolf en Bobbejaanstreke”

spartacus

spartel van ‘n vonkie sag
spoeg-spoeg knetter van hout
skadus teen mure marmer
iewers steun ‘n nagvrou haar sout

vonkie brand harder en bruis
stadig sal die vuur verrys
as en rook word bitter wierook
spartacus sit en sug

more in die arena
tussen gladiators en die skare
wat moordlus gil
gaan hy weer met bloed betaal
vir hulle plesier en genot
en dalk sy laaste asem haal

(c) 2015 allen simpson
prentjie vanaf Zastavski

Shallow waters

in midnight i placed my feet to the ground
at the shore of a dark tenebrous lake
i was unsure, not myself pondering the mistake
the night was hollow echoing sounds
so doubtful, i could not agree
if it was but a banshee calling for me

twisted twirls of midnight mist
called forth from the lake
within her shape slowly came
as if a flicker of a snow flake

her image grew bigger
i swore i heard a snigger
behind my left shoulder
my heart turned colder
the mists unwrapped their gift or curse
was she rusalka, banshee or ghost
or just a speck of dust from another universe

i withdrew my feet from the shallow waters
clasping my pendant to my chest
a last pang of maddened hope
i ran until my feet forced rest
i stayed there breathing until dawn
who was that mirage, that ghostly form…

(c) 2013 allen simpson
inspired by myths and legends…

Akeboshi – Wind

Every Wednesday, I usually focus on a band or artist and play a music video featuring them. This month we listened to The Beauty of Gemina, but I bring you a very special song today by Japanese folk band Akeboshi.

The first time I heard this song was in the anime Naruto and I loved the possitive feel and sound to it

This Wednesday’s song: Akeboshi – Wind

Genre: J-Folk

Video:

Lyrics:

Cultivate your hunger, before you idealize
Motivate your anger, to make them all realize
Climbing the mountain, never coming down
Break into the contents, never falling down Lees voort “Akeboshi – Wind”

Klimrank-wense

ek wil kaalvoet uit hierdie huis trap
deur dorings en glas na ‘n bergtop stap
klippe neerlê in ‘n sirkel van geloof
my wense uitspreek en myself verloor

ek wil die wind word en verweg waai
en mosterdsaad gooi in hande wat hemele toe draai
ek wil roep na die reën van die gees
elke traan wegwas en verligting wees

ek wil plakkerskampe met hoop besoek
uitgehongerde boeppens babas met kos begroet
ek wil bitterheid wegvee uit werklose weggooi-mense se hart
ek wil net eendag vir my wêreld, sonder smart

my wense is soos ‘n klimop wat rank
o son o maan ek groei al so lank
my kniee bebloed en nat van die tranesee
oor my liefde wat ek net my wêreld wil gee

hier is ek
hier is ek

(C) 2013 allen simpson

Foto geneem by die oer-murasie in Waterval Boven

foto Kopiereg (c) Allen en Hanneliese

Skrif aan die muur(Krabbel-Haat)

daar is brood gevra, net klippe uit gedeel
mens het ‘ek is god se wil’ gespeel
as mens dink hy ken sy god,
kry iemand altyd seer

die skrif aan die muur
het al goeie mense hel toe gestuur
die een wat god misbruik
om seer te maak is ‘n vampier

vir goud is nasies uitgewis
gieriges het dit gedoen in die naam van ‘n gebod
‘n kind met ‘n selfmoord bom
en bang bang ons breek nog ‘n gebod

ons almal het ons dik gevreet
aan jou wingerd, nabod
en lag as honde ons vyhande verskeur
ons siele ruik al vrot

(ons skryf krabbel-haat soos gulsige slange op dooie mure)

ons het liefde vir mekaar vergeet
en lotusblomme van haat geeet

selah

(C) 2013 allen simpson
Geinspireer deur haatspraak wat ek op FB gesien het…
Rassisme, godsdiens haat, self regverdinging is ‘n siekte, geen godsdiens praat dit goed nie maar so baie maak dit deel van wat hulle glo. Die Koran en Bybel word bloedbevekte instrumente, leeg getap en die woord ‘liefde’ daar in, summier vergeet…

Foto geneem te Belfast

Fotokopiereg (c) allen en hanneliese

Wish Forge


a lone star falls from the sky
I catch it from the corner of my eye
and forge a wish from embers in my heart
for happiness and love
to all in my life
the night is quiet but a gentle breeze carries my wish
and the Universe catch it with
warm open arms…

(c)2011 Allen Simpson
for you, and you, and that other one with the broom, yes you! All my friends. Love Allen

Pelgrimstog Deel 7 Sirkels op ‘n Berg

Na die wilde perde van Kaapse Hoop ons so mooi kom groet het, het ons eers na die Bohemian Cafe gegaan om een van ons pelgrims reis se hoogtepunt te boek: ‘n reis na een van die oudste ‘stone circles’in die wêreld – Adam’s Calendar. Lees voort “Pelgrimstog Deel 7 Sirkels op ‘n Berg”

Nomadies gesproke (Gebed van ‘n digter)

Soos krieke in ‘n fles
is woorde soms gevange
maar ‘n digter is ‘n reisiger
‘n gypsy met wanderlust
so laat ons wandel
so laat ons nomadies gesproke
op kamele klim in die woestyn
tot woorde lek uit flesse
woorde van lewenslesse
en oases optower
in ons harte
‘n stroom word
en die stroom
‘n see op barre grond bring.
Laat ons Go with the Flow
ons innerkind omhels
dit soengroet en sê:
‘wys my, gee my woorde’
Laat ons siele sing…

Amen

(c) 2013 allen simpson

Foto kopiereg (c) Allen en Hanneliese

Blog at WordPress.com.

Up ↑