000 00 11 smelt

Het jy al gesmelt? Een van daardie dae wat jy net moeg voel en gaan lê op die bed. Jy sit ‘n ‘playlist’ op jou mp3 player of sit sommer 2 flieks op jou video program op jou rekenaar, gaan lê op die bed en kyk of luister todat jy weg smelt en verdamp, todat jy terug vloei in jouself in en wakker word…

Vandag wil ek smelt….

smelt is medisyne vir die moeg-siel…

(c) 2015 allen simpson

Advertisements