mallende naakte liggame
angs wrywings in modder
agter die glas lag die monster
flessie wurms
een vir een
opgeoffer
vir ‘n vis…

wie is die wurm en wie is die baber?
wie is die monster wat se hand
al
hoe
nader
daal….

(c) 2013 allen simpson

Advertisements