in the garden of ashes, where even a rainbow falls
even there blooms a wildflower amidst death’s halls
we have fought for king and country, so many we have slain
tore flesh and soul asunder in a wretched name
tell me is it god’s work to kill a little child?
is it justifying this, doing this horror in a name?
will I go to heaven priest, or will I get eternal flame?
I used to believe in good but good has left my soul
my hands stained with ‘holy work’ scream, that I am to blame
I could fall on my sword, but suicide is a sin
oh church what is this dark path, you’ve let the devil in
in the garden of ashes, where even a rainbow falls
even there blooms a wildflower amidst death’s halls
at my feet she clutched the flower still waiting bloom
in god’s name I have killed a future to ruin…
If a child should be murdered in the name of a god, is that god worth my prayers?
(c) 2015 allen simpson
dedicated to the many children killed in the name of a god or church just because they believed in another belief system.
Oktober 29, 2015 at 11:15 vm
Hoendervleis Wolfie!
Puik geskryf. Dankie.
LikeLiked by 1 person
Oktober 29, 2015 at 11:20 vm
Dankie C. Geskiedenis is darem wreed. Ek het Pillars of the Earth gelees deur Ken Follet en dit was een van die inspirasies wat die gedig geinspireer het, asook die moord op kinders en ou mense by Wounded Knee in AMerica (Ek dink dit was 29 Desember in die 1800s rond)
Sjoe jy is gou ne, ek het dit net opgesit toe lees jy al!!!!
Ek wil vanaand juis inhaal op die blogs wat ek lees, ek was van laas naweek af skaars om te lees.
LikeLiked by 1 person
Oktober 29, 2015 at 11:24 vm
Jong as jy iets opsit lees ek!!!!!
Ja, die geskiedenis en “godsdiens” is erg wreed. Ek kan ook nie altyd my kop om dit kry nie.Ek dink juis dis omdat mense geloof en godsdiens draai om by hulle en hulle “causes” te pas? Maar net my opinie.
LikeLiked by 1 person
Oktober 29, 2015 at 12:50 nm
Goeie opinie, ek stem saam. Ek se altyd laat mense hulle gaan gaan en glo wat hulle wil solank dit niemand seer maak nie.
Maar ek sal dig oor mense wat geloof gebruik om seer te maak. Dis ‘n digter se eeu oue plig om te staan vir die wat hulle self nie kan verdedig nie en om mense se oë oop te maak
LikeLiked by 1 person
Oktober 29, 2015 at 12:54 nm
Dis presies nes jy daar sê Wolfie, dis jou plig.
En presies, ek glo mense kan glo waarin hulle wil, en ek gaan nie noodwendig met dit saamstem nie, maar ek is oopkop genoeg om te besef dat mens nie stry en redeneer daaroor nie. Jou hart se heil het niks met my te doen nie, wie is ek in elk geval om te oordeel?! Mense moet leer om mense se geloof en seksualiteit uit te los, dis hulle eie sake. ek voel nie eers gerus om dit met my eie ma te bespreek, wat nog te sê iemand wat my aanval omdat ek nie “op die regte manier glo” nie? Nee wat, politiek en godsdiens vermy ek om die braaivleisvure!
Maar dankie vir jou gedig, dis rerig fantasties!
LikeLiked by 1 person
Oktober 29, 2015 at 2:29 nm
EK stem oor godsdiens en politiek. EN dankie vir die groot kompliment
LikeLiked by 1 person
Oktober 29, 2015 at 7:46 nm
Sjoe,harde woorde!Fantasties geskrywe!Ek wonder hoe lank gaan onskuldige mense nog in die naam van godsdiens ly?Dit is nimmereindigend…nie net dood en marteling nie,maar ook geestelike mistasting,wat vrees en onderdanigheid inboesem.
LikeLiked by 1 person
Oktober 29, 2015 at 10:58 nm
Ja dis ‘n aaklige sirkel wat nooit wil eindig nie. EK self was al ‘godsdienstig geboelie’ omdat mense my misverstaan om dat ek as kunstenaar ‘n seker manier aantrek. Suid Afrikaners, veral Afrikaners is baie bang vir dit wat hulle nie verstaan nie, en nog banger om op google iets nuuts te leer.
Snaaks genoeg as ek die dag my kunstig uitleef en gaan rondstap in Camden, Londen of in New Orliens sal mense net dink “Ah, ‘n kunstenaar.” Maar idiote hier dink dadelik die woord Satanis… Hulle kan gaan doppies blaas. Satan is nie eers deel van my godsdiens nie lol Satan is ‘n Christelike ikoon, nie ‘n Heidense ikoon nie.
LikeLiked by 1 person
Oktober 30, 2015 at 6:40 vm
Hehe,dis so ironies dat satan so hoog aangeskryf word in godsdienste,maar nie eers by ‘n ongelowige plek het nie!My pa het alryd gesê dis blaamverskuiwing…as iemand iets verkeerd doen,is dit altyd satan se skuld! Lol
LikeLiked by 1 person
November 4, 2015 at 10:28 vm
Jou pa is reg. DIe duiwel is net ‘n strooi verskoning. Mense is in staat tot enige iets sonder ‘n satan wat strooi gooi.
En dink mooi, as elke mens op die planeet elke dag deur statan versoek word dan is hy mos alomteenwoordig soos die Christen God. Vir ‘n engel word die dude nogal aanbid deur mense wat hom ne aanbid nie…
Ek se net, mense gee die duiwel darem baie krag…
Maar wat weet ek, ek glo nie in die duiwel of Jesus in ek glo mos in ander goed lol
LikeLiked by 1 person
November 4, 2015 at 11:05 vm
Netso,en ek glo net wat ek sien…LOL!
LikeLiked by 1 person
Oktober 29, 2015 at 7:52 nm
Vryheid van geloof….’n eindelose stryd regoor die wêreld!!! Sekerlik het daar al meer siele gesterf terwille van hul geloof as in oorloë. Ironies dat juis die bewakers van sommige ‘gelowe’ self die grootste oortreders is, deurdat hulle dit hulle reg ag om te besluit wie begaan oortredings in die naam van hul ‘geloof’.. siek siek siek!!!!!!
Geloof gaan vir my oor onvoorwaardelike liefde in oorgawe met vryheid!! NIE voorwaardelike voorskriftelike liefde gevul met vrees nie!!
Weereens skryf jy oor ‘n onderwerp wat mense gerieflikheidshalwe ignoreer of doodpraat. Dankie Wolfie!!
LikeLiked by 1 person
Oktober 29, 2015 at 11:00 nm
My plesier, Hanneliese.
Die som van 99% van die gelowe is die liefde, en soms voel dit net 1% volg die liefde. Liefde vir self, naaste, natuur en natuurlik wie ookal die God/Godin van hulle geloof is.
Soms wil ek mense skud en sê:”Waar die donner het die woord liefde in jou geloof heen verdwyn”
LikeLiked by 1 person
Oktober 30, 2015 at 7:16 vm
Sonder geloof is daar ook liefde en moraliteit.Vandat gelowe hierdie basiese menslike eienskappe gekaap het,dink godsdienstiges dis hulle besitting en word almal gedreig met satan en verderf en hel,as jy nie glo soos hulle nie.Ek glo net in wat ek sien.
LikeLiked by 1 person
November 4, 2015 at 10:29 vm
Amen sister, amen
LikeLiked by 1 person
Oktober 30, 2015 at 6:19 nm
Beslis ja!!!
LikeLiked by 1 person