Spesiaal deel ek die video vir Perdebytjie omdat sy so spesiaal is en my so mooi gevra het. Dit is die selfe orkes wat Flight of the Valkyries/IronMan (Kliek hier om te sien) opgevoer het. Die video is ‘n opvoering van Queen se Bohemian Rhapsody deur die orkes met ‘n fantastiese koor en ‘n diamand van ‘n opera sanger, gevolg deur Franz Liszt se Hungarian Rhapsody No.2

Vir jou Bytjie!

 

Kuier gerus op Perdebytjie se blad, sy neem amazing fotos en ek is mal oor haar kuns en stories!

https://perdebytjie.wordpress.com/

Advertisements