Middernag breek sagkens deur
En ek roep die Wagters van die Element sirkels
Golwe van energie maak ‘n heilige kring om my

‘Moeder ek roep U op, Vader ek roep U op, kom wees saam met my in die heilige ruimte’

‘N uil roep en nagapie huil
En my geestes beker loop oor
Ek voel God en Godin om my en in my
En die Weg van die Wyse word geopenbaar in die oomblik

Haar stem, Moeder Godin, breek die stilte
Sy vertel my mistieke woorde en lei my en vir ‘n oomblik hunker ek na Summerland,
Om by haar voete te sit
Maar ek weet, die Moeder het werk vir my
My tyd is nie nou nie
Maar my siel dans

Die kerse flikker as die ritueel eindig
As die energie in die heelal in gestuur word

En dit is volbring…

(C) 2013 allen simpson

Advertisements