Rooi gevlekte bloed roep
Waar kinders eens gespeel het
My platteland word ‘n golgotha
‘N plek van skedels
Waar koëels skree uit boere beendere
Bloed vir bloed
Vroue skree uit hades
Hul vroulikheid ru gesteel
Bloed vir bloed

Ons sal lewe
Ons sal sterwe
Golgotha

(C) 2013 allen simpson

Vir almal wat iemand ken wat verkrag of vermoor was op ‘n plaas.
Golgotha kan vertaal word as plek van skeldels of berg van skedels