Ag kyk hoe mooi skinder Hanneliese van my. Sy is so ‘n groot sëen en ek voel baie bevoorreg om so ‘n medewandelaar en sielsgenoot soos sy te ken.

Hanneliesebredell07's Blog

image

                                                                        In Magnoliadalpark, verkeer ons rustig op ‘n bankie

Ek en Wolfie het ‘n, eie aan ons, vaandelwandellus om voortdurend tydens ons kosbare saamwees tye staat te maak op ons innerlike kompas en om dan agterna te floreer op waar ons, ons vaandelwandelwees, laat wapper het. Ons put innerlike vullende vrede, vreugde en bevrediging uit ons ervarings en daar is telkemale  ‘n hoogtepunt wat uitstaan. Die hoogtepunte (soos die meerkatjie Saterdag) hou soms verband aanmekaar om ons te herinner dat ons Moeder op ons wandel let )0(

image

               Lekker eet is altyd deel van ons saamwees soos hier by Magalieskruin kombuis waar ons heerlik ontbyt geëet het.

image

image

                                 Rebeccastraat begrafplaas wat ons besoek het as deel van ons Gothdag viering saam.

Om saam met Wolfie tyd te spandeer, is soos om iewers hoog op ‘n berg te staan, my arms wyd oop te gooi en my oor te gee aan…

View original post 222 more words

Advertisements