webh

“Things you don’t need in your life targets you the most.”
― Michael Bassey Johnson, Master of Maxims

Spinnerakke in die siel
Duisend spinnekoppe
Wemel waar
Die pyn etter vaskleef

Jou vloek woorde eggo nogsteeds
In haar hart
Jy was ‘n toring
Nes Babilon het jy geval

Tyd genees
Spinnerakke word weg gevee

Maar soms, net soms
Loer ‘n spinnekop
Nog
Deur…

(C) 2013 allen simpson
Vir almal wat foltering ken

Advertisements