I have seen the splatter of rain on a barren field
I have seen the new life it brings
still, my words are lost to you and the hope it sings
I have seen a father weep, his newborn son in his arms
I have seen how that boy grows
and the beauty he brought to the world
but it was crushed out too soon
I have seen you stare out at an empty moon
asking why no-one is listening to you
but never did you listen to anyone else
you are walled in and judge too soon
I Have seen the miracle of listening
to each other from our hearts
but we throw empathy away
and we tear each other apart…
(c) 2016 Allen Simpson
Inspired by the song ‘still unknown’ by de/vision
Photo was taken at Swartruggens by Hanneliese Bredell
Julie 13, 2016 at 2:30 nm
Mooi,hartseer woorde,Wolfie en ‘n pragfoto!
LikeLiked by 1 person
Julie 13, 2016 at 2:35 nm
Dankie bytjie. DIe afgelope paar dae het ek gesien hoe baie mense nie na mekaar luister nie en dit het my baie laat dink, veral omdat mense vir my se ek is ‘n goeie luisteraar… dalk omdat ek is sien ek hoe gedistansieerd mense van mekaar is, hoe hulle soos Simon en Garfunkel se in ‘The Sound of Silence’: ‘talking without listening’… dit is ‘n seer ding om te weet dat ons as mense so met mekaar maak, met die mense waarvoor ons die liefste is.
Hanneliese het die pragfoto geneem tydens ons vakansie en iets het net vir my gesê dat dit die perfekte foto vir hierdie gedig is.
LikeLiked by 1 person
Julie 13, 2016 at 2:42 nm
En nou met tikkende vingertjies,raak mense nóg verder verwyderd van mekaar!
LikeLiked by 1 person
Julie 13, 2016 at 2:45 nm
Ongelukkig so. Maar ek voel dat om ‘n blog te begin daar teen stry. Op ‘n blog lees mense om te luister en ‘n digter byvoorbeeld kan mense herhinner om te luister met hulle harte 😉
Ek lees blog artikels van mense en probeer altyd ‘luister’ met my hart, mense inspireer my.
LikeLiked by 1 person
Julie 13, 2016 at 2:49 nm
Nee ek het nie ‘n blog bedoel nie.Ek bedoel dat mense saam kuier of eet en dan werk die vingertjies op selfone en niemand luister vir mekaar nie.Blogs en gedigte is juis die oplossing vir hierdie nie-luister euwel!
LikeLiked by 1 person
Julie 13, 2016 at 3:18 nm
Ek het dadelik geweet wat jy bedoel, jammer man ek het to verder aan gepraat want my gedagtes was oploop want wat jy my gesê het het my laat dink hoekom ek van blogs hou. My kop raas vandag hehehehe
LikeLiked by 1 person
Julie 13, 2016 at 5:09 nm
Dis ‘n skrywer se kruis…hy is al drie gedagtes verder as die onderwerp waarmee hy netnou besig was…lol!
LikeLiked by 2 people
Julie 14, 2016 at 8:16 vm
Is so… ons skrywers se koppe raas hiehiehie
LikeLiked by 1 person
Julie 14, 2016 at 7:53 nm
Ek kan sien hoekom jy sê die foto is perfek vir jou woorde….die foto simboliseer vir my hoop, teenoor die negatiewe woorde en dat elkeen hom net moet oopstel vir ander se gevoelens, dit kan so bevredigend wees as mens dit toelaat…
Puik verwoord Wolfie, ongelukkig kan mense sulke narsistiese, egosentriese bliksems wees!!!!
LikeLiked by 1 person
Julie 16, 2016 at 8:17 vm
Amen! eerstens omdat jy perfek verstaan hoekom ek die foto gebruik het tweedens, mense kan narsisties, egosentriese bliksems wees. jy se dit so mooi.
dankie vir die kompliment
LikeLiked by 1 person
Julie 16, 2016 at 8:42 vm
💜
LikeLike