Swartruggens, ‘n klein plaas dorpie in Noord Wes Provinsie, gemaak en half laatstaan in 1875. Die dorp is 69 km van Zeerust af, 56 Km wes van Rustenburg en 34 km Noord-wes van Koster. Die dorpie kry sy naam ‘Swartruggens’ van ‘n reeks koppies af in die area en was voorheen ‘Zwartruggens’ genoem.

'n pragtige herehuis
‘n pragtige herehuis

As jy deur Swartruggens ry voel dit vreemd. Elke derde huis is of ‘n murasie of ‘n oud en afgeleefde krot. Dan is daar ook die mooi huise en soms baie lelike huise soos een met ‘n blou spiraal op die muur (Die huis was so lelik ons het geweier om ‘n foto te neem).

Een murasie het ons aandag getrek en ons het daar gaan fotos neem. Hier is ‘n paar met aanhalings uit liedjies waaraan die fots my laat dink.

Pragtige Murasie
Pragtige Murasie

“There is a house in New Orleans
They call the Rising Sun
And it’s been the ruin of many a poor boy
And God I know I’m one”

uit: House of The Rising Sun
Deur: The Animals

Sitkamer
Sitkamer

“Oh mother, tell your children
Not to do what I have done
Spend your lives in sin and misery
In the House of the Rising Sun”

uit: House of The Rising Sun
Deur: The Animals

When the man comes around
When the man comes around

“Hear the trumpets, hear the pipers.
One hundred million angels singin’.
Multitudes are marching to the big kettle drum.
Voices callin’, voices cryin’.
Some are born an’ some are dyin’.
It’s Alpha’s and Omega’s Kingdom come.”

Uit: When the Man comes around
Deur: Johnny Cash

Waiting for a miracle
Waiting for a miracle

“When you’ve fallen on the highway
and you’re lying in the rain,
and they ask you how you’re doing
of course you’ll say you can’t complain —
If you’re squeezed for information,
that’s when you’ve got to play it dumb:
You just say you’re out there waiting
for the miracle, for the miracle to come.”

Uit: Waiting for the miracle
Deur: Leonard Cohen

Daar was iets baie freaky, vreemd en onheilspellend in daardie huis… more deel ek fotos oor dit en dan se julle my of dit nie freaky is nie….

Lekker dag

(c) 2016 allen simpson

Alle fotos geneem deur allen en Hanneliese Bredell

Foto ontwerp deur allen simpson

Advertisements