Swartruggens, ‘n klein plaas dorpie in Noord Wes Provinsie, gemaak en half laatstaan in 1875. Die dorp is 69 km van Zeerust af, 56 Km wes van Rustenburg en 34 km Noord-wes van Koster. Die dorpie kry sy naam ‘Swartruggens’ van ‘n reeks koppies af in die area en was voorheen ‘Zwartruggens’ genoem.
As jy deur Swartruggens ry voel dit vreemd. Elke derde huis is of ‘n murasie of ‘n oud en afgeleefde krot. Dan is daar ook die mooi huise en soms baie lelike huise soos een met ‘n blou spiraal op die muur (Die huis was so lelik ons het geweier om ‘n foto te neem).
Een murasie het ons aandag getrek en ons het daar gaan fotos neem. Hier is ‘n paar met aanhalings uit liedjies waaraan die fots my laat dink.
“There is a house in New Orleans
They call the Rising Sun
And it’s been the ruin of many a poor boy
And God I know I’m one”
uit: House of The Rising Sun
Deur: The Animals
“Oh mother, tell your children
Not to do what I have done
Spend your lives in sin and misery
In the House of the Rising Sun”
uit: House of The Rising Sun
Deur: The Animals
“Hear the trumpets, hear the pipers.
One hundred million angels singin’.
Multitudes are marching to the big kettle drum.
Voices callin’, voices cryin’.
Some are born an’ some are dyin’.
It’s Alpha’s and Omega’s Kingdom come.”
Uit: When the Man comes around
Deur: Johnny Cash
“When you’ve fallen on the highway
and you’re lying in the rain,
and they ask you how you’re doing
of course you’ll say you can’t complain —
If you’re squeezed for information,
that’s when you’ve got to play it dumb:
You just say you’re out there waiting
for the miracle, for the miracle to come.”
Uit: Waiting for the miracle
Deur: Leonard Cohen
Daar was iets baie freaky, vreemd en onheilspellend in daardie huis… more deel ek fotos oor dit en dan se julle my of dit nie freaky is nie….
Lekker dag
(c) 2016 allen simpson
Alle fotos geneem deur allen en Hanneliese Bredell
Foto ontwerp deur allen simpson
Julie 14, 2016 at 2:51 nm
Mooi blog ,Wolfie.Ek is mal oor murasies,want dit vul my met ‘n soort onbeskryflike heimwee..lief en leed wat tussen daardie mure plaasgevind het.Pragtige foto’s!Ou skeptiese Perdeby kannie wag vir die “creepy” storie nie!
LikeLiked by 1 person
Julie 14, 2016 at 3:29 nm
Bytjie, murasies is vir my ‘n plesier park. Ek kan verbeel watter tipe mense daargebly het en elke murasie ‘fluister sy eie mistieke storie’. Dankie vir die kompliment oor die fotos 🙂 More is julle in vir ‘n ding, ek kan nie wag om dit te deel nie.
LikeLiked by 1 person
Julie 14, 2016 at 3:43 nm
Kannie wag nie!Gaan loer op my voor laaste inskrywing.Daar is ‘n ietsie vir jou en Hanneliese.
LikeLike
Julie 16, 2016 at 8:20 vm
Ek gaan gou inloer en inhaal op jou blog en daarna plaas ek nog ‘n creepy storie hier 😉
LikeLiked by 1 person
Julie 14, 2016 at 3:11 nm
Haha @ “‘n huis te lelik om af te neem” – dit het ek nog nooit teëgekom nie! Ek glo vas dat elke mens wat in ‘n huis woon of voorheen gewoon het, ‘n stukkie van sy persoonlikheid en teenwoordigheid daar agterlaat. Sulke ou huise kan groot stories vertel. Mooi fotos Wolfman.
LikeLiked by 1 person
Julie 14, 2016 at 3:32 nm
Dankie Hester. Glo my toe ons daardie huis sien het ek en Hanneliese na mekaar gekyk en gesê:’No way, bestaan sulke lelike huise regtig?’ Ons was geskok en en het beluit om dit nie af te neem nie… dit was so jig soos honde poefies op ‘n stoep.
Ou huise trek my aan en murasies is soos sjokolade vir my as kunstenaar.
LikeLiked by 1 person
Julie 14, 2016 at 8:02 nm
Mal oor wat jy hier vermag het, die aanhalings is perfek!!!!
Ai dit was eintlik amper ‘n half heilige atmosfeer in daai afgeleefde, met die stukkende houtvloere, kasarm….wonder hoeveel geeste dwaal dalk daar….
LikeLiked by 1 person
Julie 16, 2016 at 8:18 vm
Dankie 🙂 Ja die atmosfeer was so dik jy kon deur dit sny soos ‘n mes deur botter!!!!!
LikeLike
Julie 14, 2016 at 8:49 nm
Reblogged this on Hanneliesebredell07's Blog and commented:
‘n Baie waardevolle fonds tydens ons besoek aan Swartruggens, ‘n klein stowwerige dorpie vol misterie, altans vir ons twee digpelgrims, was ‘n vervalle huis. Hier is ‘n klein koekeloertjie van Wolfie se gevoelte oor die fonds…
LikeLike
Julie 16, 2016 at 8:21 vm
dankie vir die reblog. Dis altyd ‘n groot kompliment vir my
LikeLiked by 1 person
Julie 16, 2016 at 8:40 vm
My plesier en voorreg
LikeLike