Doringrosie, slaap in haar kaya
onbewus
tokkelossie kom om sy vuur te blus
iewers spring ‘n prins op sy kniee
en vra die Grote Gees om leiding te gee
Tokkelos kruip al nader
Doringrosie slaap dieper
die prins se gebed
roep ‘n engel om Doringrosie te red
net toe Tokkelos die deur raak
kap engel se swaard
Tokkelos vlug verstom
Evil verloor deur geloof se gom.

Ons elkeen kan prinse wees
soos my storie
en Tokkelossies weg bid
danksy die gode…

(c) 2012 allen simpson
Ek weet my gedig is weird maar dis lekker om Doringrosie ‘n nuwe baadjie aantetrek. Hoop iemand hou hiervan want my gedig is Out-of-the-box uitgedink. Die prentjie gekry van ‘n muurpapier ‘wallpaper’ webruimte

Advertisements