Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

September 2016

ek wind my wese

ek is stil, maar ek skree
ek is onsigbaar, maar ek is duidelik
ek is nerens, maar ek is oral
ek wind my wese Continue reading “ek wind my wese”

Advertisements

Ghost in a bottle

And again like once before
I find myself on the floor
laughing like a marionette
controlled by strings of Fate and
I remember that last time
and this memory is as clear as if
it is crawling on the highway of my dreams Continue reading “Ghost in a bottle”

stilte week

“Where I am, I don’t know, I’ll never know, in the silence you don’t know, you must go on, I can’t go on, I’ll go on.” Samuel Beckett

Ek het wat ek noem ‘n stil week. Dit is ‘n week wat ek ekstra min op my blog en die internet is, ek praat met so min as moontlik mense… EK is ‘n kluisenaar of probeer een wees. Continue reading “stilte week”

Dead Leaves Serenade

autumn leaves twirling like
the love, the love we had
this is the serenade that drove me mad
little words that used to mean the world to me
now burns like embers in the heart of me
burn-holes like cigarettes on the skin
burning my heart, within
Continue reading “Dead Leaves Serenade”

Om te boom (2)

bring vir my vlaktes en bring vir my see
waar eindelose spasies rus kan gee
gee vir my die lied van die wind
daar in haar spore sal jy my vind Continue reading “Om te boom (2)”

ou jare

jare kom en gaan en glip verby
die eb en vloei van tyd
herinner my Continue reading “ou jare”

ou ou verhaal

Lone Creek Falls 2015
Lone Creek Falls 2015

folter-siel
huil so sag
en iewers is daar engele wat wil hê die siel moet lag
saggies sing die wind in bariton
en hoop dat saadjies saai want die wind het hoop gebring Continue reading “ou ou verhaal”

From a baby’s eyes

To the reader: The following poem is just a short poem based on a true event that broke my heart back in 2011. The people mentioned in my poem I did not know myself but the event that led to me writing my poem happened and I heard about it one day in a shop. It urged me to write this poem because maybe this poem will make people pause and think. Think about the children and what we do to them. Maybe it will somewhere someday give someone the strength to change. Here is the poem… Continue reading “From a baby’s eyes”

Yearning

yearning,
my empty word, so wistful
evoking such feelings I dare not speak
feelings called ‘could’, ‘should’ and ‘did not’ Continue reading “Yearning”

hitte waansin

jou asem lê onsigbare spore op my vel
hoendervleis wys ek is onder jou spel
sagte woorde murmer soos ‘n waterval
jou soet beloftes maak my mal Continue reading “hitte waansin”

Reputasie en Die Nyl

Reputasie…

Wat ‘n snaakse misvormde woord wat so misverstaan word. Wat is reputasie as mense deur jou kan sien, as jy mense probeer heuning voer deur woorde te gebruik om ‘openminded’ te klink. Het ‘n mens die reputasie wat jy dink jy het as mense deur jou woorde kan sien? Continue reading “Reputasie en Die Nyl”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑