Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Oktober 2016

hallow’s eve requiem

The crescent moon’s sad smile was disappearing from the nightsky face
and a roll of distant thunder was a promise of a storm in this place
I was standing there haunted by the faint neon lash of light
as lightning crashed somewhere off the stage, somewhere in the night Lees voort “hallow’s eve requiem”

war song

Found an old man standing in front of me
frail and grim and pale
asked him to tell me a story
while he was gently drowning in his ale
the old man looked up, and a lost twinkle came back to his eye
he looked up, lost in the past of a once promised-filled sky Lees voort “war song”

Fort Klapperkop

sprokie van steen

In ‘n woestyn van glas en teer en pyn
ver van rus en ver van sonskyn
sit hy en wag vir genade
‘n almoesie wat val
hy hoor die mense, die lief en leed
die vrees van resessie en ekonomie wat vreet
is dalk net ‘n steen in hul pad
dalk net ‘n klip maar sy hart is sag Lees voort “sprokie van steen”

Kioku no meiro

Do you get lost in the being of you
in the labyrinth of memories
where you journey inside Lees voort “Kioku no meiro”

frozen state

haunted, the wisps of smoke called memory
dance around in my mind
there is, a chill of remembrance
and sometimes even that is kind Lees voort “frozen state”

Ongeskonde

maak my vry en ongeskonde
laat my sweef op ragfyn wolke
waar net Jy jou antwoorde fluister
ek is stil en ek luister
Lees voort “Ongeskonde”

Armoede Nostalgie

Nostalgie pak my beet vandag. Sommige mense sal nie verstaan hoe lekker dit was om in die middstad in ‘n arm buurt te bly nie. Daar het ek die lewe leer ken, van die ryk tannie wat ‘n skelm verhouding met haar ryk Chinese baas gehad het tot die meisie was altyd gegom was en soms by jou geld geleen het vir kos. Lees voort “Armoede Nostalgie”

Blog at WordPress.com.

Up ↑