Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Desember 2016

Vals

Die rooi aarde soek bloed
en breek oop soos ‘n seer wond
‘n pitsweer
jy is ongesond
jou valsheid Lees voort “Vals”

Engel Oomblikke

Soms is daar aande sonder woorde
soms is ‘n engel so skaars
soms is die donker nag se lied sonder akkoorde
maar soms is jy die antwoord in die wag Lees voort “Engel Oomblikke”

My word!

I take up the pen or the keyboard
and I share –
words of wisdom
words of love
longing and sadness. Lees voort “My word!”

eienaardige wanneer

wanneer die sigarette ‘n tydslyn aandui
van hoelank jy wakker was
en jy besef jou wakkertyd was eergister
en gister na nou
‘n horlosie tik sy monotoon simfonie
soos een dowe noot op die klavier van stilte Lees voort “eienaardige wanneer”

Perceptions

“Go then, there are other worlds than these.”
― Stephen King, The Gunslinger

What is perception? If we live in a box our whole lives without crawling out and learning about the world do we just become cardboard versions of ourselves. There is so much more to see than the limitations set to us by the world we grew up in. Lees voort “Perceptions”

A time to bless

Tomorrow is Summer Solstice for us Pagans in the South, and Winter Solstice for the Pagans in the North. I wonder how many Christians, Muslims etc will wish us a Blessed Solstice…

I wonder how many of us Pagans, will wish the Christians Merry Christmas. Lees voort “A time to bless”

Christmas for Dark Souls: Shivers

I really don’t like Christmas. I also am not fond of Lady Gaga. Lees voort “Christmas for Dark Souls: Shivers”

wistful wishes

the sacred numerology that gives my heart peace
are the numbers I am counting off
of the days I will see you again
something in me is reaching
over time and space
to you just to feel you again
because you are my happy place Lees voort “wistful wishes”

Isis, Astarte, Diana, Hecate, Demeter, Kali, Innana

Isis, Asterte, Diana, Hecate, Demeter, Kali, Inanna
sewe name, sewe godinne, sewe geskenke vir die wat vra
Isis, Asterte, Diana, Hecate, Demeter, Kali, Inanna
sewe name, sewe godinne, sewe geskenke vir die wat vra Lees voort “Isis, Astarte, Diana, Hecate, Demeter, Kali, Innana”

water moerigheid (Unie geboue)

Water is kosbaar. DIt is seker die kosbaarste ding op Aarde. Op plekke in ons pragtige land is daar water rantsoenering want daar is ‘n tekort daar aan. Die munisiplaiteit van Pretoria het ook die stads burgers gevra om net sekere tye van die week hulle tuine nat te gooi. Maar iets onstellend het ek en Hanneliese opgemerk by die Unie Geboue in Pretoria, gister, Saterdag, die 17de Desember. Wag, kyk na die foto en julle sal sien:

 

Lees voort “water moerigheid (Unie geboue)”

Christmas for Dark Souls: Santa Claws

There are a lot of people that hates Christmas. For some of us, it is a dark man morbid time. It is a time where creepy old men sit on a throne and children whisper in his ear. Lees voort “Christmas for Dark Souls: Santa Claws”

Blog at WordPress.com.

Up ↑