“Out beyond ideas of wrongdoing
and rightdoing there is a field.
I’ll meet you there.

When the soul lies down in that grass
the world is too full to talk about.”
― Rumi

infrarooi en ultravoilet
daar ‘n reenboog
wat mensoog nie kan sien
maar die geloof is daar, dat dit daar is

kiem en virus krioel
in miljoene, waarboel
en mensoog sien net niks
maar die geloof is daar, dat dit daar is

Ek sit op my stoel en wag
verbeel my ek hoor jou sag
fluister in my hart
jy is nie meer daar
vir die mense oog om te sien nie
maar die geloof is daar, ek gaan jou weer sien…

(c) 2013 allen simpson
vir die wat ek weer gaan sien, wat vir my wag…

 

 

 

Advertisements