Soms is daar aande sonder woorde
soms is ‘n engel so skaars
soms is die donker nag se lied sonder akkoorde
maar soms is jy die antwoord in die wag
in engel oomblikke skitter jy
soos ‘n vlinder in die son is jy
daar is nie woorde op my tong
jy is net ‘n special liedjie
‘n versie van die universe se song…
Soms is jy net in vier woorde
EK HET JOU LIEF
soms is alleen ‘n leun want…
in engel oomblikke skitter jy
soos ‘n vlinder in die son is jy
daar is nie woorde op my tong
jy is net ‘n special liedjie
‘n versie van die universe se song…

( C)2012 Allen simpson

Advertisements