Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Februarie 2017

Hartpot

Ken jy van hartpot kook, waar gedagtes maal en spook

Waar my liefde vir jou in repies lê en marineer

Waar stoom en vlam in passie prut tussen tamatie en ui

Ek en jy

Proe jy my hartspot vanaand, my lief, proe jy my liefde vanaand?

(C) 2017 allen simpson

Foto is sommer geneem van die spagetti wat ek vir almal by die huis gemaak het

Wolfie raak verlief.

Ek kan dit nie glo nie… Ek is verlief… Mense se mens kan hals oor kop, blatant verlief raak. As jy verlief raak gebeur dit net en jy kan dit nie keer nie. Jou brein skei endorfiene af, te dankie aan die euforie wat in emosie-walm-golwe deur jy waai.  Lees voort “Wolfie raak verlief.”

Voëlnyd

In die begin was ons almal voëls met eenderste vere
Maar ons het begin verveer
Sommige het begin vervel
En het boosaardige slange geword Lees voort “Voëlnyd”

Man being…

I am truth
I am lie
I am man being
I am eye seeing
Lees voort “Man being…”

#WeAreBeautiful

“Look at that woman, she is so old”
“That man looks so boring”
“Ugh, her tattoos makes her look like a hooligan”
“His nose is so big, God I can’t look away”

We judge people. We do not look for beauty, we look for flaws. Lees voort “#WeAreBeautiful”

Waar die groen gras groei

Die sproeireën van Februarie val tussen die krake van hoop en wanhoop
Iewers prys ‘n boer sy Skepper terwyl hemelse druppels sy land voed
Iewers huil kinders, vasgevang in die klas, en wens vir die son
Met ‘n selfsugtige droom om in die sand te speel Lees voort “Waar die groen gras groei”

Children of the Lost

See her arms, filled with holes
needles bought her soul
a needle for pain
a needle for rejection
one needle she shared, she’s ridden with infection…

See the young boy, good boy,
never do-a-bad-thing-boy,
tried a beer for the first time
made love with a stranger
now flowing with anger
he’s dying of disease…

See the stone angel in the cemetery
it weeps, but no one can see,
our kids are dying, it’s killing me
Lost children forever bringing their loved ones misery…

(c) 2012 allen simpson

Think before you drink. Think before you use drugs. Life. Love.

Photo the artistic creation of Hanneliese Bredell and Allen Simpson

fix

you take the forest out of me
like in the story of the maiden and the unicorn
you are the moon
that makes my skin break into a new being Lees voort “fix”

Run Child

It’s calling you again
your blood buzzing within
the Moon calls you in
give in to the skin Lees voort “Run Child”

Powered by WordPress.com.

Up ↑